Page 1 of 2

Building a 10 thumb drawer system

Posted: 04 Nov 2013 13:36
by offroadbiker
So I got this crazy idea to build my own drawer system for the Patrol, and nobody tried to stop me :doh:

First thing - I can not weld so next option was connect-it as this involved only cutting, drilling and pop rivvets and or screws.

Attached some pics of what I have done so far.............

Re: Building a 10 thumb drawer system

Posted: 04 Nov 2013 13:43
by offroadbiker
Next step is to have a top fitted and probably cover it with carpet.

Then fit the slide for the fridge.

Next is to fit the inverter that has been lying in the cupboard for three years, have no idea how it works to be honest.

I have already fitted a 12V plug for the fridge's and one for lights in the back so it will just be a case of moving them to where it is required.

Got the name from Grant on the guy that did his Gullwings so will be fitting those as well and then two "boxes" in front of the now back windows - idea stolen from Grant :redface:

Re: Building a 10 thumb drawer system

Posted: 04 Nov 2013 13:56
by Marino4x4
Hi Dirk

Dit lyk sommer spoggerig. Alhoewel SWAMBO lyk nie te in haar skik nie. :rolling: :rolling:

Iets wat ek al gesien het is dat as jy jou vrieskas/yskas uitrek val daar alewig goed agter in. Sit dalk kante op, sodat dit nie kan gebeur nie. Maak dit dalk verweiderbaar, sodat as die yskas uit is, jy die spasie weer kan gebruik. :mytwocents:

Re: Building a 10 thumb drawer system

Posted: 04 Nov 2013 13:57
by Herrie
Dit lyk baie goed!!! :thumbup:

Re: Building a 10 thumb drawer system

Posted: 04 Nov 2013 14:11
by offroadbiker
Marino4x4 wrote:Hi Dirk

Dit lyk sommer spoggerig. Alhoewel SWAMBO lyk nie te in haar skik nie. :rolling: :rolling:
Sy was besig en dan pla ek haar om te kom kyk die heeltyd en toe ek nog se sy moet staan vir kiekie was sy nie te happy nie :redface: ma nou het ek die evidence dat sy kon bykom :thumbup:

Re: Building a 10 thumb drawer system

Posted: 04 Nov 2013 14:17
by offroadbiker
Marino4x4 wrote:Iets wat ek al gesien het is dat as jy jou vrieskas/yskas uitrek val daar alewig goed agter in. Sit dalk kante op, sodat dit nie kan gebeur nie. Maak dit dalk verweiderbaar, sodat as die yskas uit is, jy die spasie weer kan gebruik. :mytwocents:
Die slide vir die yskast sal jy kan uithaal indien nodig, maar aangesien die trol net vir speel is sal die stelsel permanent wees, so ek sal kyk tx

Re: Building a 10 thumb drawer system

Posted: 04 Nov 2013 19:13
by andredurand
Waar het jy jou slides gekoop asb

Re: Building a 10 thumb drawer system

Posted: 04 Nov 2013 22:39
by Kagiso II
Andre -- weet nie waar Dirk gekoop het nie -- maar toe ek gesoek het was beste pry by ROAD Q gewees .. hulle is Silverton.

Dirk man -- hoe plan jy om die raam te anker ??

Re: Building a 10 thumb drawer system

Posted: 05 Nov 2013 07:06
by offroadbiker
Ek het die slides by Furnlock self gekoop. www.furnlock.co.za

Daar is op die oomblik van die "ogies" agetr in die trol wat indraai in die voertuig se bakwerk so ek sal die bestaande gate gebruik om die raamwerk aan die voertuig vas te skroef.

Re: Building a 10 thumb drawer system

Posted: 11 Nov 2013 07:53
by offroadbiker
So Bietjie vordering.