Page 1 of 1

Aircon Pulley clutch Unit.

Posted: 27 Aug 2013 14:26
by Christo Grobler
My aircon pulley clutch unit (coil) ZD 3.0 wat engage as jy die aircon aansit het uitgebrand . Weet iemand of ek dalk so unit tweedehands kan kry of miskien n plek wat dit kan rewind ,aangesien die laaste prys wat ek by Nissan gekry het vir kompleet unit rondom R 8 k was. :salute:

Re: Aircon Pulley clutch Unit.

Posted: 27 Aug 2013 15:37
by offroadbiker
Drop eers vir David/Dewald 'n mail hy is in Bela Bela.

volschenkde@gmail.com

Re: Aircon Pulley clutch Unit.

Posted: 27 Aug 2013 20:14
by Tinus lotz
Christo die ou wat ek gebel het in 4 ways mark se connection by nissan het iets van 2k gepraat ???
Miskien moet jy met grootseun praat hy ken mense in die bedryf daai pomp word seker nie net vir nissan gemaak nie?

Re: Aircon Pulley clutch Unit.

Posted: 28 Aug 2013 08:37
by Christo Grobler
Thanks gaan so bietjie rondbel en eers uit vind , die spare unit wat ek vir R200 pula daar bo in Botswana gekoop het het ook dieselfde probleem clutch coil en bearing kapoet.