
Aircon Pulley clutch Unit.
-
- Junior Member
- Posts: 12
- Joined: 12 Apr 2012 11:31
- Full Name: Christo Grobler
- Nickname: Christo
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol 3.0 D GRX
- Home Language: Afr
- Been thanked: 1 time
Aircon Pulley clutch Unit.
My aircon pulley clutch unit (coil) ZD 3.0 wat engage as jy die aircon aansit het uitgebrand . Weet iemand of ek dalk so unit tweedehands kan kry of miskien n plek wat dit kan rewind ,aangesien die laaste prys wat ek by Nissan gekry het vir kompleet unit rondom R 8 k was. 

- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2859
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 270 times
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: Aircon Pulley clutch Unit.
Christo die ou wat ek gebel het in 4 ways mark se connection by nissan het iets van 2k gepraat ???
Miskien moet jy met grootseun praat hy ken mense in die bedryf daai pomp word seker nie net vir nissan gemaak nie?
Miskien moet jy met grootseun praat hy ken mense in die bedryf daai pomp word seker nie net vir nissan gemaak nie?
-
- Junior Member
- Posts: 12
- Joined: 12 Apr 2012 11:31
- Full Name: Christo Grobler
- Nickname: Christo
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol 3.0 D GRX
- Home Language: Afr
- Been thanked: 1 time
Re: Aircon Pulley clutch Unit.
Thanks gaan so bietjie rondbel en eers uit vind , die spare unit wat ek vir R200 pula daar bo in Botswana gekoop het het ook dieselfde probleem clutch coil en bearing kapoet.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests