Page 1 of 1
Radiator, urgent
Posted: 29 Jul 2013 13:03
by johannes.dieterich
I am urgently looking for a newly imported or reasonably refurbished radiator for my Y 61, 4.5l petrol, year 2001.
The original one is apparently 14.000 Rand which I can't afford.
I need it as a matter of urgency. Any advise appreciated.
Johannes
Re: Radiator, urgent
Posted: 29 Jul 2013 19:15
by Tinus lotz
Tombo radiators in jhb hulle het een vir my vriend roelf gebou alles nuwe parte het 2 dae gevat en was omtrent 2700 rand graham het hom ingesit.give me a call or pm me your no mine is zero8 three 29seven8oone3
Re: Radiator, urgent
Posted: 30 Jul 2013 11:54
by johannes.dieterich
Tinus lotz wrote:Tombo radiators in jhb hulle het een vir my vriend roelf gebou alles nuwe parte het 2 dae gevat en was omtrent 2700 rand graham het hom ingesit.give me a call or pm me your no mine is zero8 three 29seven8oone3
You are really a star, Tinus! I owe you one.
Took the old radiator to Tombo this morning. They promised to make me an new one out of alluminium by Friday. 3 grands plus VAT. That's the inflation. Ordered one for Graham as well.
You saved me thousands of Rand!
Will stay in touch.
Johannes
Re: Radiator, urgent
Posted: 31 Jul 2013 05:43
by Tinus lotz
Re: Radiator, urgent
Posted: 15 Jan 2014 22:30
by Jorrie
Wat is die gevoel oor aluminium core verkoelers?
Ek moet binnekort my 4.5 se verkoeler vervang. Verkoeler is redelik verstop.
Re: Radiator, urgent
Posted: 15 Jan 2014 22:41
by Kagiso II
740 BMW se radiator werk ook .. so ongeveer R2000.oo
Aluminium verkoel baie beter as ander metale .. fisika feit
Re: Radiator, urgent
Posted: 16 Jan 2014 06:06
by Jorrie
Dankie oomoie
Enige elektrolitiese effekte?
Re: Radiator, urgent
Posted: 16 Jan 2014 06:21
by Peter Connan
Jorrie, die oorspronklikke radiator is Aluminium. Die silinder-kop ook. Elektrolise is nie 'n probleem nie, net roes. Sorg dus dat jy die regte anti-freeze reg gebruik.
Koper verkoelers het net twee voordele:
hulle corrodeer stadiger (veral by die see) en hulle is maklikker om reg te maak.
Re: Radiator, urgent
Posted: 16 Jan 2014 06:36
by Tinus lotz
Jorrie
Graham hou gewoonlik n paar in vooraad
Dit is meer belangrik dat die mounting punte oplyn en die rubbers op regte plek is .ek dink hulle kos so 3k nou .ek weet van so 5 4.5 patrols wat met hulle loop en dit werk baie mooi
Re: Radiator, urgent
Posted: 16 Jan 2014 07:19
by Jorrie
Dankie Tinus. Ek was gister by Graham.