Page 1 of 3

Transfer Box leaking oil

Posted: 06 Jul 2013 15:34
by Herrie
I just came back from Sandwani and found some funny marks on the rear bumper and checked under the Patrol and saw a lot of oil on the rear diff, fuel tank, propshaft and the transfer box!

It looks like something on the side of the transfer box is leaking but I can not see where :think:

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 06 Jul 2013 19:36
by Herrie
I think that this is the problem!

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 06 Jul 2013 20:05
by Bruin Beer
Herrie,
Ek wil my verbeel dat daar 'n klein openong aan die onderkant van die ratkas/transfer box is. Dit is ,n drain indien die ratkas se agterste seel lek of die transfercase se input seel.
Maak net seker dit is nie waar die olie vandaan kom nie. Die wind sal dit die wereld vol waai as jy ry en dit mag die opsporing baie bemoeilik.
Sterkte.
Bruin Beer

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 06 Jul 2013 20:33
by Jorrie
Kobus
Jammer om van die probleem te lees.
Ek hoop nie dit is groot skade nie. Sterkte.

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 06 Jul 2013 23:39
by ricster
I noticed my handbrake wasn't holding like it used to..... looked underneath the Patrol, and see I have oil all over the brake drum. My transfer case seal I think is also leaking

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 07 Jul 2013 08:52
by Tinus lotz
Krisis ou miskien moet jy hom was en laat staan sodat die wind nie die olie rond waai nie

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 07 Jul 2013 09:25
by Herrie
Die voorste plek waar daar nie meer olie wys nie is net bokant die shaft van jou 4x4 rat hefboom so ek dink die seel van die shaft in stukkend - en ry seker te min 4x4 met hom en dis hoekom die seel hard word.

Ek ry mos met die Safari en die Patrol :oldtimer:

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 07 Jul 2013 15:28
by Herrie
Ek kan nie die pin uit die shift shaft uit kry nie om die shift arm af te haal nie.

Ek het gekyk of daar baie olie nodig is en dit lyk nie so nie en toe ek so 100ml olie ingooi tot begin dit al uit loop! Die Patrol staan gelyk.

Ek sal maar weer met hom ry om te sien of die olie weer gaan lek.

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 09 Jul 2013 14:23
by Herrie
Ek probeer nog 'n seel kry!

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 09 Jul 2013 14:31
by ricster
Have you got a part number for that seal?

I presume the part number will be the same for my 4.2 Diesel too.