Uiteindelik gister toe sover gekom om Qåo se EFS suspensie op te sit.
Nou jeuk dit en moet hy opsluit getoets word
Nou pla ek so - More oggend na eerste diens ons bikki De Wild gaan ry, middag tjoppi oppi kole gooi, en voor sononner weer uit-en-tuis
WIE KOM SAAM? so 10-uur vir 10:30 ?? Bring 'n Patrol -- de Tyotta gaan dalk recovery nodig hê
Kyk maar uit vir Qåo as jy noggi oompie se ou bakkies ken nie. Kom skud blad, en kom ry saam.
[een NOT negtiable reel: Geen alkol verversings voor of tydens die ry nie.]
'n Koue enetjie by die braai is faain