It has to be some circulation issue.
Did a pressure check this morning at Nissan and my brother in law did one at home. Not issues, also did a carbon test, no issues. Drove it from the farm to East Rand Nissan (42km), no sign of overheating this morning.
Geen chip nie, ek weet jy moet liefs nie chips en conversions vir performance op hierdie engines doen nie.
Oom Mac, die Turbo, en sy pype is mooi skoongemaak by Turboworks in Centurion op 18 Desember. Thermostat (nuwe een by Nissan), verlede week.
Die radiator se Nissan caps is vervang in September, maar Driko beveel aan dat ek hulle weer vervang. So met Oom en Driko se raad sal ek dit verseker doen.
Ek sal dat die radiators altwee Silverton Radiators toe geneem word vir die volle treatment. Ek gaan nou die expansion tank en die reservoir laat vervang ook. Nissan sal nou maar moet kyk wat hulle kan regmaak. Nou gaan ek eers met vakansie, ons ry nou met die X-Trail en met die Juke.
Hoeveel geld en tyd om 'n 4.2D in die Patrol se borskas in te sit??
With your words you set into motion the direction your life will go.