Page 1 of 1
GQ pulling sharp to left when braking
Posted: 29 Sep 2012 08:04
by Jules
More allemal
Wat kan die oorsaak hiervan wees ??
Shalom
Re: GQ pulling sharp to left when braking
Posted: 29 Sep 2012 10:09
by Abri Hoffman
Jules, die calliper pistons tel roesirigheid op oor tyd. Dit maak dat die piston bind en een kant vat dan harder as die ander wanneer jy rem. Haal die callipers af druk die pistons uit en maak dit skoon met 'n baie fyn skuurpapier. Beste is om die seels te vervang. Ek het Ford / Mazda seels gekoop vir R40 waar Nissan R1340 wou he vir seels agter. My voorste seels was nog goed. Ek sal wanneer ek by die huis kom die partnommer plaas.
Re: GQ pulling sharp to left when braking
Posted: 30 Sep 2012 12:40
by Jules
Thanks Abri, my regter agterste caliphers is so n week gelede mooi skoongemaak, so ek dink dit sal seker voor wees, maar sit GROOT ASB DIE FORD VERWYSSING NOMMER OP
Shalom
Re: GQ pulling sharp to left when braking
Posted: 02 Oct 2012 10:13
by Abri Hoffman
Jules, hiermee die Calliper Seels part nommer. Dit is n Motopart produk wat ek by CBS gekoop het.
Re: GQ pulling sharp to left when braking
Posted: 02 Oct 2012 10:52
by Jules
Thanks Abri, sal hierdie vir slegs agter wees of is voor en agter dieselfde ?
Shalom
Re: GQ pulling sharp to left when braking
Posted: 02 Oct 2012 11:30
by Abri Hoffman
Jules, voor is 'n dubbel piston en effe kleiner. Ek het 'n stel voorstes gekoop by Nissan 'n jaar of wat gelede. Ek sal dit meet en die mates hier plaas.