Page 1 of 3
Easy Difflock check/test ?
Posted: 21 Sep 2012 13:06
by jan.dup
Maybe a stupid question but ....
What is the easiest way to test if the difflock is working properly ?
Re: Easy Difflock check/test ?
Posted: 21 Sep 2012 13:22
by Jules
Get one of the rear wheels in the air if it spins the difflock is not working
Shalom
Re: Easy Difflock check/test ?
Posted: 21 Sep 2012 13:52
by jan.dup
As 'n ou alleen is en dit moet toets is dit effe moeilik en met die flex vd Patrol is dit baaaie moeilik

om een wiel in die lug te kry.
Enige ander idees ?
Re: Easy Difflock check/test ?
Posted: 21 Sep 2012 14:19
by Marino4x4
Middag
Die diff lock liggie sal ophou flikker as die "piston" nog werk wat die lock laat inskop. ABS liggie sal aanhou flikker. As alles met die inskop reg werk, kan jy n axle twister probeer wat jy net kan ry as die diff lock reg is. Weet nie of dit so vrylik beskikbaar is waar jy is nie.
Die maklikste is wel om die 1 wiel op te jack. Die domkrag wat saam met die Patrol kom werk lekker hier. Jack die as op en nie die kar nie. Sit die jack onder die as en jack dit op. Die domkrag het n konkawe vlak op die kop wat lekker op die as pas. As die 1 agter wiel in die lug is, kan jy die draai. As die diff lock ingeskop het sal jy nie die wiel kan draai nie.
Hoop jy kom reg.
Re: Easy Difflock check/test ?
Posted: 21 Sep 2012 14:58
by jan.dup
Dankie Marinus/Jules, Sal dit more met die domkrag toets probeer.
Die rede hiervoor is dat die difflock nie gewerk het nie weens skade aan die vacuum pyp - Nissan het dit reggemaak en se dis reg, maar iets hinner my en ek wil seker maak - die diflock liggie en abs liggie bly flikker en ek wil nie weer in 'n situasie kom wat ek dink die difflock werk, maar hy werk eintlik nie.
Re: Easy Difflock check/test ?
Posted: 22 Sep 2012 08:03
by Chopper
I have always checked by putting the van on the lawn or a gravel road ,and making a slow sharp turn , if the difflock is engaged, then the inside wheel will ripp up grass or on a harder surface, shudder. You will also notice the larger turning circle with difflock locked.
Re: Easy Difflock check/test ?
Posted: 25 Sep 2012 09:35
by Peter Connan
Jannie, as long as the diff-lock lamp flickers, the diff lock has not engaged.
Re: Easy Difflock check/test ?
Posted: 25 Sep 2012 11:18
by Alex Roux
Hi Peter
I beg to differ (respectfully!)
I have done Chpopper's test in the past in our back yard.
When turning sharply after engaginng the difflock, the inner rear wheel shudders / skips and ploughs through the lawn. Not popular with Swambo, but it is a surefire way of being certain the difflock does in fact work.
However, my indicator switch is not reliable. In fact it keeps on flashing after the difflock is engaged. If you taker the switch out of the diff I have learned it shows engaged when the littlle pin is "out" and disengaged when "in".
Mine is not moving smoowthly and after massaging it a but with Q20 gets better again. But after a few weeks it is back to its old habits again. I.e. difflock switch light on dashboard continues to flash, while difflock is in actual fact engaged. Besides the back yard test, I have done enough obstacles this way of late needing the difflock to know that it still works.
Re: Easy Difflock check/test ?
Posted: 25 Sep 2012 11:22
by Herrie
My Patrol se difflock het gewerk maar die lig het bly flikker - toe vind ek uit dit is die difflock skakelaar op die diff wat vasgehak was. Ek het die skakelaar uitgehaal, skoon gemaak en terug gesit toe werk alles reg.
Re: Easy Difflock check/test ?
Posted: 25 Sep 2012 11:39
by Peter Connan
Sorry Alex, I did not consider failure of the switch.