Page 1 of 2

TJM & Snorkel

Posted: 02 Jul 2009 16:24
by Tjaart
At last!!

The insurance really loves me!! They paid out for the damage to the standard bumper and viola!!

TJM T15 bumper
Safari Snorkel.

Bumper needs a little adjustment.

I am happy :rock: :blonde: :drinkingcheers:
BEFORE
BEFORE
P9020070.JPG (41.59 KiB) Viewed 3037 times

Re: TJM & Snorkel

Posted: 02 Jul 2009 16:44
by Fanie1
:clap: :salute: This looks Bl@rr!@ GOOD!!

Enjoy!!!!

Fanie1

Re: TJM & Snorkel

Posted: 02 Jul 2009 19:08
by G-MAN
Insurance! A great thing to have... :thumbup: Van looks good.

Re: TJM & Snorkel

Posted: 03 Jul 2009 07:48
by Herrie
Baie mooi Tjaart! Ek behoort vir Ungili so Dinsdag se kant terug te kry - met sy nuwe Nudge-M!

Re: TJM & Snorkel

Posted: 03 Jul 2009 08:47
by Jules
Lyk erg mooi, sal interresant wees om te sien of jou brandstof verbruik verbeter met die snorkel op. Party mense beweer dat snorkel jou brandstof verbruik ook verbeter

Groete

Re: TJM & Snorkel

Posted: 03 Jul 2009 08:50
by Lunar
Tjaart, dit lyk BAIE NICE! :thumbup:

Eendag as ek groot is... wil ek ook sulke goeters opsit. :lol:

Re: TJM & Snorkel

Posted: 03 Jul 2009 09:36
by Tjaart
Lunar

Kry Cross Country 4x4 versekering. Hulle briljant. Op my Patrol is hulle maandleikse premie R50 geodkoper as gewone versekering, en hulle het geen probleem mens te help nie. Hull het my winch ook vervang wat gesterf het na 'n naweek se Land Rover rondsleep in die Olifants Rivier.

Ek kan hulle rerig aanbeveel. Doen die moeite en vind by hulle uit. As ek nie by hulle verseker was nie, het ek nou met baie skade rond gery. Die bumper agter is ook deur hulle vervang, met geen probleme nie. Ek is rerig verbaas deur hulle diens en doeltreffendheid.

Maar nou is my Patrol reg. Ons gaan binnekort rivier toe!! :clap:

Wie wil saam kom? Olifantsrivier in die Noord Transvaal se bosveld. :thumbup:

Re: TJM & Snorkel

Posted: 06 Jul 2009 08:48
by Stefan
Baie mooi!

Wat het met jou standaard bumper gebeur?

Re: TJM & Snorkel

Posted: 06 Jul 2009 12:33
by Tjaart
Hy is nou gekrap , gebuig en gebreek toe ek by 'n afgrond af is. Dit was 'n baie skerp bultjie af, en dit nat. Ek het net gegly en my neus in die modder gedruk. Ek het die "spats" langs die kante van die bumper afgeskeur, en die nudge bar in sy moer in gebuig. Toe kry ek die TJM. Hy vertoon baie mooi. Ek moet nou net hom bietjie regstel. Hy hang bietjie na agter. Ek dink die punte waar mens hom vas maak, het dalk bietjie gebuig. MAar ek is nou baie tevrede!!

Re: TJM & Snorkel

Posted: 07 Jul 2009 08:46
by Stefan
Van die George trip?

Die TJM lyk baie netjies! (hoe voel jou vrou daaroor:)?