My Safari se Whine
Posted: 18 Feb 2012 17:36
Ek het nou al 'n lang ruk 'n whine probleem met my Safari - as ek petrol trap dan whine hy en as ek my voet van die petrol af haal is die whine weg!
Ek het al die agterste propshaft af gehaal en met hom - in front wheel drive - gery met die selfde whine. So dis nie die agter diff wat baie my vertel wat die probleem is.
Ek het al die transfer case af gehaal en kon geen probleme met hom sien nie - die ander voorstel wat ek gekry het is dat die ratkas se main bearings besig is om op te pak.
Het weereens gisteraand daar oor gedink en wou nie glo die die probleem nie - die Safari het maar net 317 000km gedoen tot nou toe.
Vanogged toe kyk ek na die engin mountings en hulle luk goed selfs as die engin idle. Ek kyk toe na die enigste ander mounting - die ratkas een - en sien dat hy baie sleg lyk en die rubber is taai. Ek jack hom so bietjie op en vind toe dat die rubber geskeur is en die stuk wat ek kan sien blink soos 'n spieel. Ek jack hom toe hoer en sit 'n stukkie rubber - nie sagte rubber nie - in en gaan ry toe met hom. Die whine is BAIE minder - ek kan tot na die radio luister!
Nou moet ek kyk of en 'n ander een kan kry of die mounting afhaal en hom laat oor doen.