My Safari se Whine

Transmissions, Transfer Boxes, Axles, Drive Shafts
Post Reply
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

My Safari se Whine

Post by Herrie »

Ek het nou al 'n lang ruk 'n whine probleem met my Safari - as ek petrol trap dan whine hy en as ek my voet van die petrol af haal is die whine weg!

Ek het al die agterste propshaft af gehaal en met hom - in front wheel drive - gery met die selfde whine. So dis nie die agter diff wat baie my vertel wat die probleem is.

Ek het al die transfer case af gehaal en kon geen probleme met hom sien nie - die ander voorstel wat ek gekry het is dat die ratkas se main bearings besig is om op te pak.

Het weereens gisteraand daar oor gedink en wou nie glo die die probleem nie - die Safari het maar net 317 000km gedoen tot nou toe.

Vanogged toe kyk ek na die engin mountings en hulle luk goed selfs as die engin idle. Ek kyk toe na die enigste ander mounting - die ratkas een - en sien dat hy baie sleg lyk en die rubber is taai. Ek jack hom so bietjie op en vind toe dat die rubber geskeur is en die stuk wat ek kan sien blink soos 'n spieel. Ek jack hom toe hoer en sit 'n stukkie rubber - nie sagte rubber nie - in en gaan ry toe met hom. Die whine is BAIE minder - ek kan tot na die radio luister! :woo:

Nou moet ek kyk of en 'n ander een kan kry of die mounting afhaal en hom laat oor doen.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6137
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1036 times

Re: My Safari se Whine

Post by Peter Connan »

:woo:

Geluk Kobus.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Post Reply

Return to “10. Drivetrain”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests