Page 1 of 5

Front wheel brearing spanner

Posted: 16 Nov 2011 10:53
by Unkredible
I have some play in my front right wheel - bearing needs tightening. I see there is a special tool needed to tighten the bearing. Does anyone know where I get such a thing?
It looks like a pice of flat bar with a square in the centre to fit onto the socket spanner, with 2 bolts sticking through which fit into the holes in the bearing nut...
Once you have the tool, it looks like a pretty straightforwad job...
Thanks
QQQ

Re: Front wheel brearing spanner

Posted: 16 Nov 2011 14:42
by AndriesS
This might be slightly backyard mechanic style for some , but I used a long nose pliers, stuck the points into the holes and tightened.

Re: Front wheel brearing spanner

Posted: 16 Nov 2011 14:59
by Peter Connan
Alternatively you could make one from some flat bar, a couple of drill bits of the right size and a second-hand socket from the pawn shop.

Re: Front wheel brearing spanner

Posted: 29 Nov 2011 07:19
by David
Hier is 'n voorbeeld van hoe hy lyk...
wbs.JPG
wbs.JPG (15.31 KiB) Viewed 2380 times
Nie te moeilik om te maak nie - Hoe lyk dit Peter - wanneer kry ons die eerste batch? :rolleyes: :thumbup:

Re: Front wheel brearing spanner

Posted: 29 Nov 2011 07:40
by Peter Connan
David omdat my kar manual hubs het, het ek niks om te meet nie.

As julle egter vir my die pennetjie se grotes, die afstand tussen hulle, en die diepte van die "boks" kan laat weet, kan ek drie of vier opmaak, sodat ons een in elke sentrum beskikbaar het?

Re: Front wheel brearing spanner

Posted: 29 Nov 2011 08:14
by David
Dankie - Ek sal kyk of ek die naweek gou mates kan neem en jou dan laat weet :thumbup:

Google sĂȘ die penne is enige iets van 50 tot 55mm uitmekaar :confused:
Die gate is 6mm groot so penne +-5mm sal reg wees

Hier is nog voorbeelde van tuisgemaakte tools:
hs1.JPG
hs1.JPG (27.93 KiB) Viewed 2369 times
hs2.JPG
hs2.JPG (11.52 KiB) Viewed 2369 times
Die prosedure om bearings op 'n GU te 'tighten' is soos volg:
...acording to the manual you set the nuts to 167-196 nm.
spin wheel a few times.
loosen of to zero nm.
then tighten to 3-5 nm.

Re: Front wheel brearing spanner

Posted: 03 Dec 2011 15:19
by David
Hier is die mates vir die 4.8 :thumbup:
4.8 front hub.jpg
4.8 front hub.jpg (126.63 KiB) Viewed 2359 times

Re: Front wheel brearing spanner

Posted: 03 Dec 2011 16:08
by Tinus lotz
Netjies Dawid :thumbup: ek dink dit is n goeie idee om dit op n socket te bou omdat mens dit dan in n torge rench kan sit :think:

Re: Front wheel brearing spanner

Posted: 03 Dec 2011 23:35
by David
Ek stem saam Tinus. :thumbup:
Sover dit my aangaan het ek genoeg ou sockets wat ek kan vas sweis :rolleyes:
Lyk my party ouens glo vas jy moet die dinges uit hom torque en dan laat skiet. Ek het nog altyd net die wiel gedraai terwyl hom vastrek en net op gevoel gewerk - sal volgende keer hulle metode probeer :salute:

Re: Front wheel brearing spanner

Posted: 04 Dec 2011 11:19
by Tinus lotz
Ja 200nm is darem vas jong :think: veral vir daai klein penne wat indruk????weet die mense nie van tik die bearing eers op sy plek nie?