17" Rim for 4.8GRX

Vehicles Components & Accessories Wanted
Post Reply
User avatar
jan.dup
Senior Member
Senior Member
Posts: 209
Joined: 08 Jun 2011 11:43
Full Name: Jannie Du Plessis
Nickname: Jannie
Home Town: Hermanus
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 29 times
Been thanked: 13 times

17" Rim for 4.8GRX

Post by jan.dup »

Hi Guys,

I need a 17" rim for my extra (second) spare wheel. It needn't be a magrim - any rim that will fit is cool as it is for the "in case" spare. I have BF KM2's 285/70R17's on and the rim is a six hole 8j ... I think :think:

Phoned the stealers and they ask R 11 000.00 for a SINGLE frikken rim - yea right not for a set - for net ene, uno, one, enkel :surprised: Dooie forklift !!!!
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: 17" Rim for 4.8GRX

Post by JG Shields »

Jan, ek weet party manne hou nie van die idee nie, maar 'n gewone "pro-white" met die regte off-set werk baie goed vir daardie doel. Dis dalk nodig dat jy 'n bypassende stel wielmoere saamry, maar dis nie 'n kwessie nie. Jy gaan in elk geval nie daai ekstra spaarwiel vertoon of gebruik om meer mooi te lyk nie. Dis os waarom dit 'n NOODWIEL genoem word. 'n Nuwe pro-whate rim gaan jou minder as R800 kos.

Ek het my sleepwa se wiele so gekies dat die wa se pro-white wiele ook op die Partol, en nou die Cruiser pas. Dit laat my altyd met genoeg spaarwiele.
Patrol fan!
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: 17" Rim for 4.8GRX

Post by Herrie »

Ek vat gewoonlik net die band saam op die roofrack want dis baie ligter as die band met 'n rim. Daar is 'n grooter kans dat jy 'n band gaan verloor as 'n rim.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
David
Patrolman
Patrolman
Posts: 723
Joined: 17 Dec 2009 12:42
Full Name: David Prinsloo
Nickname: David
Home Town: Stellenbosch
Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: Stellenbosch
Has thanked: 2 times
Been thanked: 49 times

Re: 17" Rim for 4.8GRX

Post by David »

:yeahthat: Soos Herrie sê - kanse is skraal dat jy 2 rims gaan afskryf - ek vat ook net die buiteband - dis ligter en daar is baie plek binne in om ander goed te stoor :thumbup: Toe ek laas gesoek het was daar geen Pro-Whites beskikbaar in 17 duim met die regte offset nie :thumbup:
2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel

Stop Rhino Poaching Supporter!
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: 17" Rim for 4.8GRX

Post by JG Shields »

Kobus en David, ek hoor julle en dit maak sin, maar julle plan klink na ekstra werk in die veld as iets kleins soos 'n pap wiel jou tref. Massa is altyd 'n sensitiewe sakie, maar...'n Patrol is mos nie bang vir so bietjie ekstra massa nie??? Inteendeel, 'n band op 'n rim sal jou gouer weer aan die ry kry...iets waarvoor die Patrol baie liewer is as om stil te staan langs die pad en toekyk saam met swambo hoe hulle ou toppie met "tyre levers" homself papnat sweet en vloek...... Die band klaar op 'n rim is eenvoudig soveel geriefliker en hy pak maar in dieselfde spasie in.
Patrol fan!
User avatar
David
Patrolman
Patrolman
Posts: 723
Joined: 17 Dec 2009 12:42
Full Name: David Prinsloo
Nickname: David
Home Town: Stellenbosch
Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: Stellenbosch
Has thanked: 2 times
Been thanked: 49 times

Re: 17" Rim for 4.8GRX

Post by David »

Ek hoor wat jy sê maar daai 2de band is regtig net daar vir 'n nood geval as jy 2 bande afskryf. :confused:
99% van die tyd haal ek nie eers die pap wiel af nie - ek fix hom sommer so aan die kar met 'n snot-stokkie en sou die band onherstelbaar wees dan gooi ek my spaar op. Eers dan sal ek begin uitkyk vir een van die band herstel plekkies wat by amper elke nedersetting is om die spaar band op die rim te kry (Iets wat ek nog nooit nodig gehad het om te doen nie).
Ek glo nogsteeds jou grootste probleem gaan wees dat jy nie 'n band in die hande gaan kry - veral 'n 17duim - en die tweede band gee jou daardie gemoedsrus. :mytwocents:
2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel

Stop Rhino Poaching Supporter!
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6137
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1036 times

Re: 17" Rim for 4.8GRX

Post by Peter Connan »

Ek hoor wat julle almal se.

Ek wil graag twee ekstra stuiwers in die armbeurs gooi:
1) Die Patrol is dalk nie bang vir die gewig nie, maar die weegbrug is.
2) Ek dink dis 'n goeie idee om in elk geval 'n paar ekstra wielmoere saam te piekel.

En voor die manne vir ons kwaad raak oor ons so baie afrikaans praat:
there are two additional factors I would like to mention:
1) The extra weight of the additional wheel (as opposed to only a tire) will not be a problem for the Patrol, but it may be a problem at the weighbridge.
2) I beleive it is a good idea to have some extra wheelnuts in your baggage anyway.

Off course where you carry that spare may also have an impact. If you carry it on the roofrack, then carrying only a tire gives you more packing space inside that tire, but if you carry it on the rear bumper obviously it must be on a rim.

With regard to pro-whites, I use one myself for this application, even though the offset is not 100% correct. I don't like them, but as a second spare, i think it is adequate.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
jan.dup
Senior Member
Senior Member
Posts: 209
Joined: 08 Jun 2011 11:43
Full Name: Jannie Du Plessis
Nickname: Jannie
Home Town: Hermanus
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 29 times
Been thanked: 13 times

Re: 17" Rim for 4.8GRX

Post by jan.dup »

Dankie vir al julle insette. Ek dink ek gaan vir die trip dalk net die band saamry (sonder rim) want my tyd raak min - maar ek het met al my vorige voertuie 'n band met rim as 2de spaarwiel saamgery. Ek sit hom op die roofrack. Dit is so dat die kans baie skraal is dat jy dit enigsins gaan gebruik - maar wat as ? Ek worry ook nie te veel as ek alleen is nie maar as vroulief saamgaan (haar senuwees is al klaar 'n paar maal tot die uiterste bebroef :rolleyes: ) wil ek haar nie eens wys ek sukkel nie :naughty: - sy moet dink alles is onder beheer :biggrin:
Waar kan ek soek vir 'n pro-white 17" rim ?

Translated into English:
For my wife's sake and to look in control of the situation :biggrin: my 2nd spare wheel must preferably be on a rim - any rim that will fit - doesn't matter the look - as I carry it on the roofrack.
Post Reply

Return to “39. Vehicles Accessories Wanted”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests