3.0 DT Wat snaakse dinge doen!!!

Showcase your baby
User avatar
Langman
Senior Member
Senior Member
Posts: 130
Joined: 05 May 2010 15:38
Full Name: Jacques Landman
Nickname: Jakes
Home Town: Uitenhage
Current 4x4: Patrol
Home Language: English / Afrikaans
Been thanked: 1 time

3.0 DT Wat snaakse dinge doen!!!

Post by Langman »

Hi Manne

Lanklaas op die forum, was vreeslik besig die laaste rukkie so het so bietjie agter geraak wat die gossip betref en wat alreeds ge-post is. Ek het natuurlik so ietwat van n' probleem en hopelik sal een van julle manne wat ken van vir my kan diagnoseer wat met my Patrollie fout is. Ek het die 8st Julie met my Patrol van PE na JHB toe gery en het op pad agtergekom dat as jy by so lekker cruising spoed kom wat so tussen 110 en 120km/ph is dan het die engine somtyds snaakse dinge gedoen. Op omtrent die spoed en sowat 3000 rpm's het dit gevoel asof die engine stilstaan en uitsny...as ek die versneller verder in trap dan het niks gebeur nie en dit het gevoel asof die engine smoor. Toe dit weer gebeur het ek my voet totaal van die versneller af gehaal en dan weer in getrap dan het die engine revs eers verby 3000 rpm gegaan en het dan spoed opgetel. Dit het nie na iets groots gevoel nie maar het besef dit was nie normaal nie. Die Sondag toe ek terugdraa PE toe het dit erger geraak. Die engine het geen probleem deur lae rpm's nie maar sodra dit by die 3000's kom dan wil die ding glad nie verder spoed of revs optel nie. Het toe maar so aan gesukkel tot ek weer in PE aangekom het. Die Patrol moes jy vinnig deur sy ratte werk om by spoed te kom maar die spoed was beperk duer die rpm, jy het niks bo 3000 en 4000 gekry nie. Die engine het absoluut geen trek krag nie, hy kan weg trek maar sodra daar n' effens bult is verloor hy alles wat hy het en sukkel. Net op reguit paaie en afdraandes kon ek bo 100km/ph kom. Gelukkige was dit afdraande see se kant toe anders sou ek nooit by die huis kom nie. Ek was laas week met besigheid in Durban so kon glad nie aandag aan die probleem gee nie tot vandag toe nie. Ek wil hom invat maar wil eers hoor by die wat ken wat moontlik die probleem kan wees en wat ek my voor inlaat.

Ek hoop van harte dat dit nie daai handgranaat se pennetjie is nie. Die Patrol was is gediens en baie diesel ouens het al menings gegee en dit is als van air flow meters, foutiewe turbo asook n' blokasie in brandstof pype. Wat se die manne wat ken van????

Julle opinies en raad sal waardeur word.
Langman
2004 Patrol 4.8 GRX
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: 3.0 DT Wat snaakse dinge doen!!!

Post by Herrie »

Gesels 'n bietjie met Mac - as ek reg onthou het sy Patrol dieselfde gedoen en Nissan het aan die diesel pomp gestel en daarna in Botswana het sy engin ontplof.

Hopelik is ek verkeerd!
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Izak
Senior Member
Senior Member
Posts: 397
Joined: 12 Aug 2009 16:34
Full Name: Izak
Nickname: Sakkie
Home Town: Alberton
Current 4x4: 2003 Patrol 3.0 D SRX
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 3 times

Re: 3.0 DT Wat snaakse dinge doen!!!

Post by Izak »

Langman, ek het al die gesprek gehad oor die senuwees wat pla oor die handgranaat. Ek is ongelukkig nie die kenner waarna jy soek nie, ek wil maar net se sterkte. My :mytwocents: is die Mass Airflow Meter.

Jy moet dalk "seriously" oorweeg om EGT in te sit. Ek het en moet se die gemoedsrus wat daai stukkie elektronika bring voel soos 'n veiligheidsknippie op die handgranaat.

Soos ek se , Sterkte

Izak
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: 3.0 DT Wat snaakse dinge doen!!!

Post by KOOS BEST »

Dit klink vir my soos overboosting, maw toe dit begin het het hy maklik gekom tot en met 'CRUISING' spoed en daarna het dit gebeur.
Jy sal moet toets soos op die Patrol reference dokument.

Lees hierdie post , dit sal jou help.

http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=44&t=965
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
User avatar
ChristoSlang
Patrolman
Patrolman
Posts: 894
Joined: 07 Apr 2009 16:54
Full Name: Christo van Rensburg
Nickname: ChristoSlang
Home Town: Pretoria, ZA
Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Garsfontein, Pretoria
Has thanked: 27 times
Been thanked: 136 times

Re: 3.0 DT Wat snaakse dinge doen!!!

Post by ChristoSlang »

Langman, lees Aksniss se beskrywing van die ZD30 se overboost beskerming - dit klink baie soos die simptome wat jy beskryf.

Bladsy 12 is die plek om te gaan kyk:
http://www.patrol4x4.com/forum/nissan-p ... ere-31418/
Christo (the snake man)
1998 4.2 GL Patrol (Chuck Norris)
2007 350Z twin-turbo coupe (Batmobile)
Image
User avatar
ChristoSlang
Patrolman
Patrolman
Posts: 894
Joined: 07 Apr 2009 16:54
Full Name: Christo van Rensburg
Nickname: ChristoSlang
Home Town: Pretoria, ZA
Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Garsfontein, Pretoria
Has thanked: 27 times
Been thanked: 136 times

Re: 3.0 DT Wat snaakse dinge doen!!!

Post by ChristoSlang »

He-he Koos! Daar spring jy my voor :salute:

PS: Dit is darem maar erg dat selfs ons 4.2 eienaars weet v.d. overboost probleem :rolleyes:
Christo (the snake man)
1998 4.2 GL Patrol (Chuck Norris)
2007 350Z twin-turbo coupe (Batmobile)
Image
User avatar
Langman
Senior Member
Senior Member
Posts: 130
Joined: 05 May 2010 15:38
Full Name: Jacques Landman
Nickname: Jakes
Home Town: Uitenhage
Current 4x4: Patrol
Home Language: English / Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: 3.0 DT Wat snaakse dinge doen!!!

Post by Langman »

Dankie Ouens

Ek het so tussen als daai post gelees van die boost probleem vroeer en het maar daai bundel geprint en gaan vanaand lekker lees daaraan en myself slim maak. Ek hoop dat die probleem nie te groot is nie...die beste van als was my brandstof verbruik toe ek terug gekom het...het 860km gekry op my hooftenk alleen! Dit sit my by sowat 9km/pl. Was self verbaas..

Ek hoop regtig ek kry my lorry reg..die Patrollie ry dan so lekker en het my tot dusver nog nie regtig probleme gegee nie.
Sal julle laat weet hoe gaan dit.

Thx
Langman
2004 Patrol 4.8 GRX
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: 3.0 DT Wat snaakse dinge doen!!!

Post by Kagiso II »

ek was ook weg - sien ook nou jou plakker - myne se simptome was onder op die revs - by wegtrek - as hy eers aan die gang was het hy geloop soos 'n V8 [hy doen nog steeds - maar het nie meer die wegtrek hakkel nie]
Ek stem met di emanne - dis overboost -
Vat hom na Diesel Electric w/s en maak reg VOOR hy breek.
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Langman
Senior Member
Senior Member
Posts: 130
Joined: 05 May 2010 15:38
Full Name: Jacques Landman
Nickname: Jakes
Home Town: Uitenhage
Current 4x4: Patrol
Home Language: English / Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: 3.0 DT Wat snaakse dinge doen!!!

Post by Langman »

Ja Oompie...lyk my ek moes maar van die begin af Oom se raad gevolg het. Nissan kon my nie help nie en hulle diagnostic check wys niks is vekeerd met my Trollie nie!!! Ek is nou op pad na Bosch in PE om te sien wat se hulle toetse wys. Dit sal nou die 3rde plek wees waar ek hom na vat, hopelik is dit 3rd time lucky...die mense krap kop by die lorry van my...heeltemal hardegat! Erger as my vrou :rolling:
Langman
2004 Patrol 4.8 GRX
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: 3.0 DT Wat snaakse dinge doen!!!

Post by Herrie »

Sterkte - hoop jy kom reg!
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 6 guests