Page 1 of 2

Difflock vacuum solenoid

Posted: 29 Jun 2011 11:11
by johanp
Good morning

I believe there are a few forum members who already replaced the solenoids on their Patrols.
Does anybody have an old unit lying around?
I only need a unit with one working solenoid to repair mine.
With some patience I've bent open the metal holder and the solenoids can be removed individually.
I don't want to risk damaging the plug, so I will just cut and resolder the wires.
If there are a couple of these old units around, we can save a lot of money.
It seems that it is always the solenoid that engages the difflock that is faulty.
I am in Pretoria (stay in the north and work in Centurion).

Thank you
Johan

Re: Difflock vacuum solenoid

Posted: 29 Jun 2011 13:41
by Christovdw
Check with the guys at Nissan Sinoville. (you might be lucky?) They replaced mine last week.

Re: Difflock vacuum solenoid

Posted: 29 Jun 2011 14:48
by Mrowka
The Aussies usually just install a different solenoid. I don't know the part number but sniff around Patrol4x4 and they may have it.

Re: Difflock vacuum solenoid

Posted: 29 Jun 2011 15:51
by Jules
Change net die pypies om dan werk hy om hom te ontsluit of te sluit , my onderste pypie werk nie so ek lock hom en wanneer ek wil disengage swaai ek die pypies om , ek sal dit doen totdat ek n replacement opgespoor het

Shalom

Re: Difflock vacuum solenoid

Posted: 29 Jun 2011 15:56
by Gerrit Loubser

Re: Difflock vacuum solenoid

Posted: 29 Jun 2011 16:01
by Jules
Gerrit dis tyd dat ons ons Difflocks weer gaan toets op Bainage 4x4

Shalom
Jules

Re: Difflock vacuum solenoid

Posted: 29 Jun 2011 16:16
by johanp
Christo

Ek het eers met Dawie by Global gepraat, maar hy moes eers met Wolmer praat.
Dawie het my terug geskakel en gesê as ek daarop aandring kan ek die solenoid kry, maar hy wil dit self op 'n turbo gebruik.
Ek het nie daarop aangedring nie maar Dawie het toe gesê dat ek die solenoid kan kry.
5 minute later het Renier Engelbrecht my gebel en gesê ek kan nie die solenoid kry nie, want hulle het daarvoor betaal en nie jy nie.
Ek het hom toe gevra om weer met Dawie te praat om te hoor hoe hy dit op 'n turbo wil gebruik, maar Renier het gesê hulle hoef nie aan my te verduidelik hoe en wat hulle met die solenoid gaan doen nie. Hulle het dit nodig en gaan dit nie vir my gee nie.
Ek hoop jy het beter diens by hulle gekry.
Johan

Re: Difflock vacuum solenoid

Posted: 29 Jun 2011 18:11
by Gerrit Loubser
Jules wrote:Gerrit dis tyd dat ons ons Difflocks weer gaan toets op Bainage 4x4

Shalom
Jules
Beslis, Jules. :thumbup:

Ek het sopas die Ironmanvere in en die Patrollie is nou vrek hoog. :woo: . Imvubu lyk nie meer soos 'n worshond nie. Miskien kan ek môremiddag laat gou vir jou kom wys, as dit jou pas?

Re: Difflock vacuum solenoid

Posted: 29 Jun 2011 19:29
by Jules
Yebo klink na n blink plan ek is more so vanaf 15h00 by die huis, dalk sondag mirrag na Bainage toe gaan, ek sal met Peter praat. Jou lorrie lyk seker nou redelik awesome met daardie BF MUDDIES MET N EKSTRA BODY LIFT :woo: :woo:

Re: Difflock vacuum solenoid

Posted: 29 Jun 2011 20:02
by Gerrit Loubser
Jules, ek sal 'n draai maak as ek van die werk af kom, sekernet voor 17h00. Ongelukkig gaan ons kampeer my Mkhuze hierdie naweek en komende week (eers volgende Sondag tuis). Ek sal dus nie kan saamspeel eerskomende Sondag nie. Kan jy dit nie dalk skuif tot die week daarop nie?