Ek wil baie graag die Jesus Film daarlangs gaan wys en hierdie is die ideale geleentheid [Nxau-Nxau is al 3 jaar op my "Roep lys"]

Ek sal graag ten minste nog 2 manne wil saamneem - Kostes? Ons deel die brandstof - as jy wil saamgaan, laat my weet en ek stuur jou die bykomende inligting. 25 Jun - 8 Julie [uitreik is 27 Jun - 7 Jul] die res is reistyd :-)
As jy self wil ry [jou karrikjie gaan toets teen Kgaudom se sand - praat met my]
