Wes Kaap in die winter

Get the information about routes, trips or just get plain inspiration
Post Reply
User avatar
Aries66
Senior Member
Senior Member
Posts: 236
Joined: 08 Apr 2009 12:19
Full Name: Louis Naude
Nickname: Aries66
Home Town: Pretoria, Sinoville
Current 4x4: 2000 Patrol 4.2 TD
2011 Navara 3.0V6 V9X
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria, Sinoville
Been thanked: 3 times

Wes Kaap in die winter

Post by Aries66 »

Hallo Al jul Kaapenaars.

Ek is genoodsaak om julle area in die winter te kom besoek, nou wil ek sommer dit 'n 4x4 vakansie maak.
Wat is moet sien en ervaar plekke daar.
Vra nou al sodat ek vroegtuidig my roete kan beplan.

Groete
Louis
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 76 times

Re: Wes Kaap in die winter

Post by Jules »

Hi Louis

Daar is net 2 goed van waarde in die Kaap dit is:

1) Patrol eienaars wat daar bly :woo:
2) Brandewyn plase QQQ

Verder is dit n mors van tyd :rolling: , alle grappies op n stokkie daar is erg baie plekke om te ry hopelik sal die manne jou bietjie rondwys

Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: Wes Kaap in die winter

Post by Pieter du Toit »

Louis

Met daai "attitude" van jou kan ek jou so baie plekke wys en gaan jy so verlief raakop die Kaap jy sal jou vrou en wat nog terug stuur om die meubels t gaan haal en terug te kom hierheen - jy sal nie hier wil weg gaan nie - seriously QQQ

So se my waar in die Kaap (area gewys) jy gaan wees en ek sal vir jou n paar plekke noem - Sutherland (+- 250 km van die Kaap self af) is sommer een van die mooi plekke in die winter waar daar baie sneeu val en ook die grootse sterre teleskoop in die suidelike halfrond is. Dit is ook maar net een van daai dinge op n ou se "bucket list".

Praat met ons Kapenaars n ons sal jou n gasvryheid wys wa jy nog nooit ervaar het nie - en dit i wat die Kaap so wonderlik maak. Ja dit is so ons is baie meer "layed back" as julle mense daar is in die beton oerwoud (ek neem aan jy is van Jhb / Pta omgewing) en more is nog n dag hier by ons - alles hoef nie vandag te gebeur nie.

En as jy nou nie te veel van n "attitude" het oor ons Kapenaars nie kan ons selfs n 4x4 outing aanmekaar sit terwyl jy hier is - dan kan jy paar Kaapse Patrol Manne ontmoet en vir die forum vertel wat jy van ons dink!! :thumbup:

Ok genoeg k*k gebyt vir eers.

Ek help met graagte - praat net en ons sal help en aanbevelings doen wat dit vir jou die moeite werd sal maak.

Groete
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: Wes Kaap in die winter

Post by Kagiso II »

V&A Waterfront
Clifton
Kommetjie
Houtbaai
Sir Louwries Pass
Atlantis Dunes [you need a permit]
Yzerfontein
Velddrift
Saldanha
Laaiplek
Dwrskersbos
Elandsbaai
Hondeklipbaai
Lambertsbaai
The Dunes

en Jopie Kotze se kos in die Springbok Kafee [dit MOET jy doen] (en sê groete vir die bogger)
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Aries66
Senior Member
Senior Member
Posts: 236
Joined: 08 Apr 2009 12:19
Full Name: Louis Naude
Nickname: Aries66
Home Town: Pretoria, Sinoville
Current 4x4: 2000 Patrol 4.2 TD
2011 Navara 3.0V6 V9X
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria, Sinoville
Been thanked: 3 times

Re: Wes Kaap in die winter

Post by Aries66 »

Frans

Die "attitude" is die winter ding, maar hoop regtig daar sal sneeu wees die tyd as ons daar is.
Dankie weet nog nie presies waar nie. Dit is die SA Judo kampioenskappe, het nog nie die presiese plek waar dit gaan wees nie.
Regtig die kaapse mense is baie nice. Het gedink om so 'n roete of twee in te kry wat regtig die moeite werd is. Dit moet iets wees wat
ons nie soortgelyk hier bo het nie.

Groete

Louis
User avatar
Saltman
Moderator
Posts: 281
Joined: 04 Apr 2009 16:03
Full Name: Herbie Hellstrom
Nickname: Saltman
Home Town: Durbanville, Western Cape
Current 4x4: Land Rover Discovery Series 3 TDV6 Auto
Land Rover Discovery Series 1 Tdi.
Land Rover Discovery Series II Td5
Home Language: Afrikaans / English / German
Location: Durbanville, Western Cape

Re: Wes Kaap in die winter

Post by Saltman »

Het gedink om so 'n roete of twee in te kry wat regtig die moeite werd is. Dit moet iets wees wat ons nie soortgelyk hier bo het nie.
Hmmmm
Ceres: Matroosberg innie winter in - kans vir sneeu teen daai bergroete maak dit erg interessant!
Aurora (Weskus): Klein Tafelberg - sand en berg, lekker!
Atlantis (Weskus): Atlantis Sandduine - 'n moet vir Valies!
De Doorns: Hexrivier - weet nie of hy nog dieselfde rowwe ene is nie, blykbaar is die plase nou verdeel.
Sederberge: Wupperthal ens - pragtig in die winter en moontlik lekker nat en glad en modderig ...

en wat nog alles ... dit gaan afhang van waar julle gebaseer is - het jy al 'n idee van waar die kampieonskappe gehou gaan word?

Stem saam met Pieter - gee ons 'n idee van julle basis en datums en dan kan ons kyk vir 'n bymekaarkom / roete paartie!

Yip, die kapenaars is altyd gewillig om in te staan vir 'n lekker roete en 'n braai of 'n oornag kuier.

Laat weet
Herbie
Saltman:
One foot in Land Rover land and one foot in Patrol land and the sensitive bits are hanging in the salty sea in between!
Post Reply

Return to “25. Trip/Route Queries”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests