Probeer Uri Adventures of Desert Magic Tours. Hulle doen die toere in daardie omgewing en ek dink jy kan net in die Sperrgebiedt ingaan saam met 'n toerleier.
Ek weet net hulle doen toere vir 5/6 dae vir ongeveer R6500 per persoon. Jy kan hulle "Google" ook. Hulle het die konsessies om in die gebied in te gaan en het ervare gidse wat alles reël. Jy kan nie alleen ingaan nie, want as jy iets oorkom is jy basies gev.k...