Diesel patrol performance
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: 09 Sep 2010 09:51
- Full Name: Herman Strauss
- Nickname: Hermanator
- Home Town: Witbank
- Current 4x4: 1994 Nissan Patrol sgl
475000km still going strong - Home Language: Afrikaans
Diesel patrol performance
Hi
I am looking to replace my 1994 4.2 SGL with a diesel patrol
When browsing the auto trader it came to my attention that there are 3.0 and 4.2 diesel models
Can anyone elaborate about the performance of the diesel models specifically on the mileage?
And compared to the petrol models how do they compare, off road wise?
Further more i am thinking of selling my GQ What would be a fair price for a 1994 GQ with 490 000km on the clock?
I am going to be very sad to let VUMA go but I am getting Married soon and need some cash.
[img] [/img]

Die een wat dood gaan met die meeste speelgoed wen!
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: Diesel patrol performance
Herman,
Kon jy dalk al vir 'n lang genoeg tyd stilsit totdat die jeuk verby gaan? Kyk bietjie na die fotos van GQ Patrols op hierdie forum of vra vir Grant hy moet bietjie fotos van syne plaas.

Patrol fan!
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Diesel patrol performance
herman - Is daai Rooikar ene Vuma, stukkend? hoeveel gaan jy kry vi hom? hoeveel gaan jy b'taa; vir 2000 + 'Trollie? - met die verskil kan jy honnertdysend kieloemieters ry .. verniet .
Gaan krap jou oor of jou kop - en hou jou kar
- klink ik nou soos 'n pa .. 
Gaan krap jou oor of jou kop - en hou jou kar

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: 09 Sep 2010 09:51
- Full Name: Herman Strauss
- Nickname: Hermanator
- Home Town: Witbank
- Current 4x4: 1994 Nissan Patrol sgl
475000km still going strong - Home Language: Afrikaans
Re: Diesel patrol performance
Ek hou van die response dit gaan nie baie oortuiging kos vir my om hom te hou nie
Net die petrol verbruik roer my (5km per liter) en met 490 000km op die klok is 'n nuwe engine of oorgedoende engine op die kaarte.
klein goedjies begin nou pla, aircon werk nie, powersteering pomp lek bietjie break fluid ens.
ek gaan 'n paar rand op haar moet spandeer as ek wil ver ry. weet iemand van 'n plek soos N1 4x4 waar die cruiser junkies hulle voertuie insleep maar spesifiek vir Patrols?
ek gaan 'n quote nodig he vir heelwat werk en dan my somme maak, VUMA is in okay kondisie en sy kan die lang pad in die RSA vat eks net bietjie skrikkerig iets breek in botswana of mosambiek en dan sit ek?
Ek kort 'n plek waar ek haar kan laat oor doen of ek kort 'n ander Patrol (ek sien die Diesels op die forum kry nie great reviews, nie veral nie die 3l nie)
enige voorstelle sal help
Net die petrol verbruik roer my (5km per liter) en met 490 000km op die klok is 'n nuwe engine of oorgedoende engine op die kaarte.
klein goedjies begin nou pla, aircon werk nie, powersteering pomp lek bietjie break fluid ens.
ek gaan 'n paar rand op haar moet spandeer as ek wil ver ry. weet iemand van 'n plek soos N1 4x4 waar die cruiser junkies hulle voertuie insleep maar spesifiek vir Patrols?
ek gaan 'n quote nodig he vir heelwat werk en dan my somme maak, VUMA is in okay kondisie en sy kan die lang pad in die RSA vat eks net bietjie skrikkerig iets breek in botswana of mosambiek en dan sit ek?
Ek kort 'n plek waar ek haar kan laat oor doen of ek kort 'n ander Patrol (ek sien die Diesels op die forum kry nie great reviews, nie veral nie die 3l nie)
enige voorstelle sal help
Die een wat dood gaan met die meeste speelgoed wen!
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Diesel patrol performance
ahaaa - herman - eerstens BAIE WELKOM hier oppi Patrol plaas. ek is die Oom maar al die ander ouens is vreeslik nice en hulpvaardig en is nie suinig om inligting te deel nie [behalwe Willie, maar hy tel nie ...
]
WAAR bly jy? [daar is goeie ouens in die Kaap - R&D ens...]
Doen DRUKTOETS op daai enjin voor "oor-doen"
oorweeg ander enjin [soos 4.8 ... vra maar vir J G hoeveel juig kry hy uit Lazarus uit]
AS jy 'n 3.0 Diesel koop - laat hom by SAC Diesel [Centurionn] diens en instel - by Gerhard - ek het nou 3 van daai ZD 30 moutirs, een in Agarob, een in Boezman - en een bestem vir LOBO - en net Gerhard vat aan my enjins - en soever hou hulle [nadat Imperial Nissan - Menlyn dit reggekry het om my Patrol dood te maak met foutiewe "computer" uitslae ...]
en boionop, 5 k/m L is nie sleg vior daai 4.2 van jou nie - ander ouens kry 4,6 ... [met die 3,0 kan jy so rondom 8 verwag - dis 3 k/litre verder ... hioe ver moet jy ry om die ± 60 000 wat jy vir jou kar kan kry teenoor die ++R160 000 wat jy vir 'n 3,0 diesel gaan opdok [maw 100 000 rantjies TERUG te wen tussen 8kpl en 5 kpl ... ]
Haai wag - ek interfere nou - toemaar, oompie trek net jou been - JY self weet beste hoe jy wil maak - maar laat weet ons elkgeval wat jy beplan?
mooiloop - oompie

- Posts: 545
- Joined: 07 May 2009 09:14
- Full Name: Jacobus William Best
- Nickname: Kosie
- Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
- Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
- Home Language: TWEETALIG
Re: Diesel patrol performance
So van die os op die jas.
Petrol vs Diesel.
El lees , dink dit was so 2-3 Sondae terug se Rapport oor Diesel.
Daar word genoem dat ons nog in die nabye toekoms ons dinges gaan afbetaal aan Diesel agv. vraag en aanbod. Europa gaan alles , dit is nou omtrent alles net Diesel word agv emissie beheer regulasies ens.
Die prys verskil soos in die verlede waar Diesel 2 x goedkoper was as Petrol gaan nou omruil, alreeds is Diesel n paar sent meer by die pompe.
Daar word genoem van n groot prys verskil ook omdat diesel slegs van ru-olie verkrybaar is en bio diesel nog nie op std is nie. Petrol word ook gemaak van aardgas terwyl Diesel nie daarvan gemaak kan word nie.
My punt is, Herman, moenie jou vas staar dat Diesel is die antwoord nie.
Bv. ek ry n D3 tdv6 , seker een van die beste enjins wat kom by krag en verbruik. My broer ry die petrol weergawe van dieselfde voertuig , ek kry 100km meer per tenk, maar is dit so belangrik. Ek het baie meer wat mee verkeerd kan gaan , inspuiters, turbo, petrol of parrarfien kontaminasie buite ons grense vind daagliks plaas.n Nuwe prado eienaar vertel my juis die probleme wat hul gehad het 3 mnde gelede met gekontamineerde diesel naby Beira , moes inspuiters laat vervang in Beira met n voertuig wat nie eers 4000km opgehad het nie. Het hul Malawi trip kort geknip , ander persoon in n Petrol , noooit n dag se probleme gehad nie.
O ja , en hoe gereeld hoor jy van petrol wat verkeerdelik in n diesel enjin gegooi is, ook baie .Hier weer was ek nou die dag by Land Rover Empangeni, toe kom daar n low bed met n D3 op. Wat gebeur het , die eienaar van Gauteng het volgemaak by Pongola, maatr instede van diesel gooi hul petrol in , so 20km buite Pongola is harde klap geluid en m@@rtoe.Koste om brandstof sisteeem te vervang n "whopping" R 57 000.00, alles vir die nuwe eienaar se onkoste.
Diesel gaan vrek duur raak , as ek die artikel glo.

Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: Diesel patrol performance
Welkom Herman
Koop eerder nog n GQ4.2 ek sien in autotrader is daar n man innie VRYSTAAT ( goeie mense die CHEETAHS) wat sy GQ wil verkoop vir n skamele R99K het nog ver onder die 200K kilos op.
Koos nou gaan hierdie GQ van my mos erg gesog raak as die diesel prys nog meer styg!! ek kan hom dalk nou vir R150K verkoop en dit gebruik om n 4.8 te koop
Shalom
Jules

Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- Stefan
- Moderator
- Posts: 1692
- Joined: 28 Apr 2009 08:43
- Full Name: Stefan de Villiers
- Nickname: Stefan
- Home Town: Bothasig, Cape Town
- Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Has thanked: 175 times
- Been thanked: 50 times
- Contact:
Re: Diesel patrol performance
Hi Herman,
Welkom op die forum. Als wat jy lees is waar, die 3.0l is pure rubbish.
Slegte nuus oor jou '94 GL: Na ekstensiewe mark navorsing het ek bepaal dat die kar so R20,000 werd is, maar die goeie nuus is dat ek jou R30,000 vir hom kan gee.

Welkom op die forum. Als wat jy lees is waar, die 3.0l is pure rubbish.
Slegte nuus oor jou '94 GL: Na ekstensiewe mark navorsing het ek bepaal dat die kar so R20,000 werd is, maar die goeie nuus is dat ek jou R30,000 vir hom kan gee.

-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: Diesel patrol performance
Herman,
Ek kan nie glo jy word so bombardeer met raad dat jy daai GQ moet hou nie. Dit vertel net een ding. Die GQ se reputasie staan soos 'n paal bo water en loop hom ver vooruit.
Net 'n gedagte....Daar is baie manne wat "spesialiste" op die GQ enjins is. Onderhoud, oordoen en instandhouding is nie 'n probleem nie. Die enjins is ook eenvoudig en relatief goedkoop om te onderhou. Ek is seker dat jy vir VUMA met liefde na 'n "spa" kan stuur vir 'n totale "make-over" (enjin oordoen, elektronies ontsteking, nuwe stuurpomp, nuwe verkoeler, aircon oordoen, ratkas en diffs diens + OME suspensie, mooi voor en agter bumpers ens.....) vir dieselfde koste as 'n deposito op 'n nuwer Patrol. Daar is min Patrols wat 'n beter brandstof verbruik het as iets tussen 4.5km/l - 6.6km/l. Dalk die 3.0Di (ook maar net net) maar dan ruil jy reputasie en onderhoudskoste daarvoor. Die gesegde lui dat mens nie 'n olifant aan die leef kan hou op 'n perd se voer nie. Maak vrede daarmee. Dis die prys wat jy betaal vir die olifant se reputasie en boom omstoot vermoe.
Verlede Saterdag by SAC was ons sommer 'n dik span Patrols wat Dyno toetse gaan doen het. Daar was iets van alles. Die enkele Patrol wat my die naaste aan die hart gele het was Grant se lieflike GQ.
Laaste opmerking. As jy 'n nuwe Patrol wil koop, waarvoor daar wel baie goeie redes uitgedink kan word, hou die GQ en doen steeds bogenoemde met hom. Dit gaan steeds sin maak.

- Grant
- Patrolman 1000+
- Posts: 1269
- Joined: 29 Apr 2009 14:52
- Full Name: Francis
- Nickname: Grant
- Home Town: Rosendal
- Current 4x4: 2020 70 Series V8 LC
Hilux 2,4 4x4 SC Dakar - Home Language: English
- Location: Eastern Free State
- Has thanked: 3 times
- Been thanked: 26 times
Re: Diesel patrol performance
Herman,
I have a very well looked after GQ 4.2 D, that has numerous extra's fitted. Most importantly it has a Safari Turbo and Intercooler on that has been running for 300k km with out any major problems. Oil is changed every 5000 km with out fail and SAC,s look after the boost etc. I also have an egt fitted and I monitor the temp, and NEVER exceed 600C. On the dyno day I was at 89Kw and 360 Nm. This however is not important to me as I have never needed all the power that this vehicle has. I prefer a more concervative setup. I have had numerous offers and from this can deduct that the 4.2 disel units are few and far between.
Re
gards

V8 Power
You can't expect to be old and wise
if you were never young and crazy
You can't expect to be old and wise
if you were never young and crazy
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests