Page 1 of 1
HEADLIGHT PROTECTOR
Posted: 18 May 2009 20:12
by KOOS BEST
Hi , after loosing a headlight to a stone,at R3300.00 to replace I bought myself protectors for R315.00 from Megawaorld CPT,(THX WESKUS SURFER LEN)
Fitting it I find it strange theres no screw or clips, it slides in beneath the headlight and gets hold in place by the bonnet closing, it does sits tight once closed. Do any of you have protectors fitted the same way.Seems to be a bit loose .
Koos

Note it just clips over the top of headlight only and slides in beneath the white strip and rubber seal on bull bar
Re: HEADLIGHT PROTECTOR
Posted: 18 May 2009 22:46
by weskus_surfer
Howzit Koos,
Have you seen how the bike riders attach orange perspex screen to their headlights? Little circular piece of velcro fixed to perspex and headlight. Looks like that would work well in the pointed corner.
Re: HEADLIGHT PROTECTOR
Posted: 19 May 2009 08:06
by Herrie
Mine just clips onto the top of the light.
Re: HEADLIGHT PROTECTOR
Posted: 03 Jun 2009 15:45
by Tjaart
Hallo Koos
Waar het jy daai goed gekry? Ek ssoek my vrek hier bi in die noorde, maar kry niks nie. Wil jy nie asb vir my daai winkel se details stuur nie? Ek het gehad, maar dit het gebreek en soek baie graag weer 'n paar. Hulle het net so vasgeklip oor die ligte, nes daai van jou. Dalk kan jy 'n stukkie mirror tape / double sided tape gebruik!! Sal dalk werk.
Asb, ek sal dit baie wardeer!
Tjaart
Re: HEADLIGHT PROTECTOR
Posted: 04 Jun 2009 07:39
by Herrie
Myne het ook nie die bees oorleef nie en gaan deur die panelbeater vervang word - sal hoor waar hulle dit gaan kry.
Re: HEADLIGHT PROTECTOR
Posted: 04 Jun 2009 08:24
by KOOS BEST
Hallo daar, ek het dit gekry in Kaapstad.
Mega world 021 5113311
Saam met posgeld was dit R400.00, het dit gekry binne n paar dae.
Koos
Re: HEADLIGHT PROTECTOR
Posted: 26 Aug 2009 22:31
by Kagiso II
ek soek ook vir di eAgarob kjent hier in my jaarts - maar di emetode van vassit klink vir my soos \hulle maar vasklnip - presies dieselle op die Terrano se ligte.
Is daar IEWERS 'n vergelykende toetsie gedoen om op "spot lights" en "driving lights" ?
Wie wen? Helle? Cibie? Warn? AutoPart? - as daar iets is - laat man weet asblieftog manne.
thanx
oompi

Re: HEADLIGHT PROTECTOR
Posted: 28 Aug 2009 17:10
by Tjaart
Sorry Oompi
Eksie geskool innaai talie...Ek wietie, reriggie.Mar ek wil oek wiet...
Re: HEADLIGHT PROTECTOR
Posted: 20 Nov 2009 13:09
by Wynvat
Nissan het vir myne VPS film op die voorste ligte laat sit toe ek hom gekoop het. Ek het nog nie probleme gehad nie, maar weet nie hoe goed dit regtig is nie.
Hulle het wel vir my gese dat sou daar 'n klein krakie of chip kom, sal die hitte van die lig die VPS laat smelt en die krakie of chip self herstel. Nou as ek al ooit 'n str@ndstorie gehoor het, is dit hierdie een.
Re: HEADLIGHT PROTECTOR
Posted: 23 Nov 2009 08:25
by G-MAN
#!* praat is n siekte!
