Page 10 of 13

Re: Best Oil - TD4.2Ti High Mileage

Posted: 16 Jul 2016 17:40
by SJC
SJC wrote:
SJC wrote:Ek ruil elke keer die filters.
En ek sien my lugfilter is weer vuil n slegs 5k km's, wat my laat dink dat die snorkel errens lek. Olie kolle op die filter.
Is dit moontlik om n lugfilter skoon te maak sonder om dit te beskadig? Ek is nie regtig lus om weer n nuwe een te koop nie. Hulle kos byna R500 by ni$$an..
Het maar met kompressor skoon geblaas en ergste olie met kwas af geborsel... lyk beter maar nie perfek nie.
Ek het gehoor mens kan 'n lugfilter met petrol was, iemand dit al probeer?

(foto's is geneem voor skoon gemaak is).
Dink julle dis veilig om met hierdie filter te ry?
Het GUD nie 'n filter wat mens kan gebruik nie, nie regtig lus om R500 te spandeer op nissan se filter nie...

http://patrol4x4.co.za/download/file.php?id=14914
http://patrol4x4.co.za/download/file.php?id=14913
http://patrol4x4.co.za/download/file.php?id=14912

Re: Best Oil - TD4.2Ti High Mileage

Posted: 16 Jul 2016 17:48
by Tinus lotz
Fanus daai filter is voebba koop n nuwe een ......regtig :mytwocents:

Re: Best Oil - TD4.2Ti High Mileage

Posted: 16 Jul 2016 20:59
by Wilkie
Fanus daai lyk baie soos n K&N filter en as dit so is dan kan jy dit was en weer met K&N oile sprei

Re: Best Oil - TD4.2Ti High Mileage

Posted: 16 Jul 2016 21:54
by SJC
Nee daai is die standaard nissan filter vir die 4.2.
Dis vol olie kolle, ek neem aan agv die olie lekasie wat ek in my engin gehad het. Is nie seker hoe dit op die filter beland het nie. Kan niks lekkasies op die snorkel kry nie. Vermoed dat dit miskien deur die klein gatjie onder op die lug filter housing ingesuig het. Het die gatjie intussen met silikon toe gemaak. Maar is nie seker nie.. :think: het die filter 5k kilos terug ingesit, na die snorkel ingesit is.

Re: Best Oil - TD4.2Ti High Mileage

Posted: 17 Jul 2016 09:00
by Michael
Moenie worry oor daai olie kolle nie, almal van hulle maak so

Re: Best Oil - TD4.2Ti High Mileage

Posted: 17 Jul 2016 09:14
by SJC
Michael wrote:Moenie worry oor daai olie kolle nie, almal van hulle maak so
Dink jy dis nodig om die filter te vervang?

Re: Best Oil - TD4.2Ti High Mileage

Posted: 17 Jul 2016 09:55
by Michael
Moeilik om te se volgens die fotos presies hoe vuil hy is. Blaas hom uit met air dan sal jy n beter call kan maak

Re: Best Oil - TD4.2Ti High Mileage

Posted: 19 Feb 2017 12:34
by SJC
Michael wrote:Dirk, ek ruil olie elke 5,000km en olie + filters elke 10,000km. Ek dink nie dis nodig om filters elke 10,000km te ruil nie.
Wanneer jy die olie ruil (maar nie die filters nie), is dit nodig om die filters los te maak en te dreineer). Of los jy die filters en dreineer die olie slegs by die sump?
Michael wrote:EGR is vir emmissions, geen positiewe ding vir jou engine nie. Dit staan vir "echaust gas resurculation" en dot doen presies wat die naam se. Dit sit weer jou exhaust gas terug in jou intake in om die onverbrande gas weer te verbrand.

Dis n stupid sisteem en het n paar negatiewe gevolge vir jou engine soos warm lug in jou engine in (hoer egt)
Baie soot buildup in jou intake manifold en valves
Dit roof ook van jou brandstof verbruik as jy coast.

Blok hom af of nog beter verwyder hom heeltemal.


Daai pypie het niks met jou diesel filter te make nie. Dis n vacuum hose
Dink ek moet eendag my bakkie vir jou bring, dan kan ek jou betaal om die die egr te verwyder... :eureka:

Re: Best Oil - TD4.2Ti High Mileage

Posted: 19 Feb 2017 14:01
by Tinus lotz
Dude dien somme jou pomp ook jy ga skrik as jy sien hoe loop hy dan...... :mytwocents: jou pomp het n dubbel electric advice en dit verander net die beat maar niks speed nie ......boost aneriod is die pad voorentoe :thumbup: :mytwocents:

Re: Best Oil - TD4.2Ti High Mileage

Posted: 20 Feb 2017 19:44
by SJC
SJC wrote:
Michael wrote:Dirk, ek ruil olie elke 5,000km en olie + filters elke 10,000km. Ek dink nie dis nodig om filters elke 10,000km te ruil nie.
Wanneer jy die olie ruil (maar nie die filters nie), is dit nodig om die filters los te maak en te dreineer). Of los jy die filters en dreineer die olie slegs by die sump?
Anyone?