Page 10 of 24
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 28 Aug 2015 13:31
by Stefan
Ek begin nou al bietjie opgewonde raak!
Boegoeberg dam
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 29 Aug 2015 13:05
by Tommie
Stefan.
Die fotos is geneem aan die oorkant waar ons gaan kamp. Ons het meer bome en groen gras waarop ons kamp. Maar die dam bly dieselfde. Wanneer ek se dam is dit die Oranje rivier wat opgedam word daar. Baja mooi plek. Daar is geleentheid vir visvang. Karp en baber is maar die vis wat die meeste gevang word. Die dips wat die beste werk is rufus en garlic mielies. Daar is geelvis ook, maar hulle kry ons meestal in die stroom onder die damwal.
Maats dit is naby nou, onthou dat ons by die 7de van volgende maand moet getalle en betalings moet he.
Groete
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 30 Aug 2015 23:37
by Kagiso II
Ok so aangesien Tinus nooit naby n PC is het ek vir ons n lysie gemaak
1. Tommie
2. Tinus Lotz
3. JoshJ
4. Michael Steyn
5. Andre Durand
6. Ian de Villiers
7. Stefan de Villiers
8. Scott
9. Alex Roux
10. IanT
11. Abri Hoffman
12. Thabbies
13. Chris Skinner
14. Uncle Mac i Oompi [
Russ Kellermann (needs to confirm)
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 31 Aug 2015 07:53
by iandvl
Tommie,
Ek is definitief in. Ek probeer net met die vrou onderhandel oor wie gaan saam (ie: vroulief, kinders ens) sodat ek kan uitwerk wat skuld ek. Ek sal dit in die volgende dag of twee finaliseer en oorbetaal.
Dankie.
Ian
PS: It's sad - reading this thread, I think I'm going to be the only one with 32"s. Maybe it is time I invest in that set of Khumos...
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 31 Aug 2015 21:48
by Etienne Gous
Etienne & Elmarie sal ook daar wees
1. Tommie
2. Tinus Lotz
3. JoshJ
4. Michael Steyn
5. Andre Durand
6. Ian de Villiers
7. Stefan de Villiers
8. Scott
9. Alex Roux
10. IanT
11. Abri Hoffman
12. Thabbies
13. Chris Skinner
14. Uncle Mac i Oompi [
15. Etienne
Russ Kellermann (needs to confirm)
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 01 Sep 2015 07:23
by Mamba
Anton gaan ook saam
1. Tommie
2. Tinus Lotz
3. JoshJ
4. Michael Steyn
5. Andre Durand
6. Ian de Villiers
7. Stefan de Villiers
8. Scott
9. Alex Roux
10. IanT
11. Abri Hoffman
12. Thabbies
13. Chris Skinner
14. Uncle Mac i Oompi [
15. Etienne
16. Anton
Russ Kellermann (needs to confirm
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 01 Sep 2015 09:35
by Stefan
Tommie!!!
Die bank details werk nie!

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 01 Sep 2015 11:34
by Michael
Ek gaan ongelukkig nie hierdie trip kan maak nie

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 01 Sep 2015 12:48
by JoshJ
Ek gaan ok ongelukkig nie hierdie een kan bywoon nie. jammer.
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 01 Sep 2015 13:01
by arnosl001
Hi Tommy I am definitely coming.
I did put my name up earlier but it seems as if I fell off the list.
I will make payment info your account Tommy for 4 nights and 2 adults + 2 Kids and one infant.
Regards Arno