Page 9 of 24
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 24 Jul 2015 14:43
by Tinus lotz
Ek sien kwaai uit na die duine .....maar eers wil ek die river trip afhandel.....ons ga groot gaan

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 24 Jul 2015 18:13
by Tommie
Maats.
Hiermee die rekening details.
Trans Boegoe.
FNB Groblershoop.
6215186102.
Takkode. 230704.
Gebruik jou naam as verwysing.
R100 per dag per persoon.
R50 per kind jonger as 13 jaar.
3jaar en jonger is gratis.
4x4 roete. R350.
Die roete wavoor hir betaal word is die Soutput roete. Die ander roete is Waterford. Die gelde vir die roete betaal os die dag daar wanneer ons hom ry.
Groete
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 21 Aug 2015 10:30
by Tommie
Dag Maats.
Ons tydtjie kom al hoe nader. Kan ons die afsny datum vir bevestiging die 7de September maak asb. En Tinus kan ons ook die lys weer op dateer?
Groete
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 21 Aug 2015 15:39
by Stefan
Reg so. Sien al baie uit hierna!

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 21 Aug 2015 21:53
by Tinus lotz
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 22 Aug 2015 07:12
by Chris Skinner
Hey Guys - if anyone doing this trip still needs to order Patrol 4x4 clothing etc, Lynne will be posting an updated list of goodies in a couple of days. The new list will include a short sleeve shirt, and also choice of darker (olive green) shade materials....
We can bring the stuff with us for the trip.
It takes a couple of weeks to get the orders in and receive the items, so get your orders in early. If anyone wants jump leads, I can make more.. - see the thread on that.
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 22 Aug 2015 09:34
by andredurand
Ek is uit Jammer

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 24 Aug 2015 08:26
by Michael
I will not be able to go on this trip any more, hope you guys enjoy it!
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 24 Aug 2015 17:17
by jasper
kerels ek is ook keen om te kom as daar nog plek is.
Groete
Jasper
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 24 Aug 2015 18:41
by Tinus lotz
Daar is plek ja ons maak plan