Page 9 of 16
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 21 Jun 2016 06:44
by offroadbiker

moet nog daai diff plug uitsort.............
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 21 Jun 2016 07:19
by SJC
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 21 Jun 2016 07:28
by offroadbiker
Nee, ek het die Caltex een gekoop, almal beveel hom aan, Ravenol het paar jeep (sies ga) manne al probleme gegee en dan het hulle ook maar weer terug gegaan na die Caltex
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 21 Jun 2016 07:41
by SJC
offroadbiker wrote:Nee, ek het die Caltex een gekoop, almal beveel hom aan, Ravenol het paar jeep (sies ga) manne al probleme gegee en dan het hulle ook maar weer terug gegaan na die Caltex
Hierdie een:? Geartex® LS SAE 85W-140
https://www.caltex.com/za/business/lubr ... w-140.html
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 21 Jun 2016 07:46
by offroadbiker
SORRY!!!!!!!!!!!!
Castrol's Syntrax gekoop..
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 21 Jun 2016 12:23
by JoshJ
offroadbiker wrote:SORRY!!!!!!!!!!!!
Castrol's Syntrax gekoop..
Dankie Dirk. Ook op my to do list. Safari.....
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 21 Jun 2016 13:48
by SJC
Wat is syntrax se digtheid(viscosity)? Is dit 'n 75w90?
Dink Nissan beveel aan 'n GL5 SAE 140? Wat is die verskil? Sal die 75w90 maak dat die lsd se plate makliker bind?
Wat gaan beter werk: 75w90 of 85w140?

Re: LSD Oil - urgent
Posted: 21 Jun 2016 16:07
by JoshJ
Dia n dukker olie as ek dit reg het. Nie noodwendig goed nie.

Re: LSD Oil - urgent
Posted: 23 Jun 2016 08:16
by Michael
Sien Midas by ons verkoop hierdie Castrol Axle Z limited slip 90 olie vir LSD vir R300/5L
Weet nie of dit sal werk nie? Dis n GL5 olie
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 23 Jun 2016 10:56
by SJC
Dis wat ek ook oor wonder.
Indien nissan voorstel 'n SAE GL5 75w-140 vir argumentsonthawe, gaan daar werklik veel verskil wees tudssen 'n castrol syntrax en a Caltex olie? Die digtheid is mos dieselfde.