Page 8 of 9
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 15 Oct 2021 14:17
by Tinus lotz
Maar waar ga jy laai ou?
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 15 Oct 2021 14:21
by Reenen
Kagiso II wrote:Wanner maak jy daai bonnet vas Reenen ?

Hoe nou? Is hy los?
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 15 Oct 2021 14:23
by Reenen
Tinus lotz wrote:Maar waar ga jy laai ou?
Op plaas: op die luv.
Dorp toe; klein goed in Rd28t safari.
Groot goed: 4.2 of 3.2 patrol bakkies.
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 15 Oct 2021 14:24
by Tinus lotz
Nee maar dit kan werk mater
Sent from my SM-N975F using Tapatalk
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 15 Oct 2021 14:29
by Reenen
Ek wil die Rd28t safari as daily gebruik.
Ek gaan min erens waar ek spesifiek n bakkie nodig het.
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 23 Nov 2021 06:21
by Reenen
Ek het nou opgetel, vandat ek die conversion gedoen het, gee hy my 4 km/liter. Slegste was 2.7 km/liter.
Ek sal vanoggend kyk wat laaste tenk gedoen het. Dit was alles pad, met n venter, en net een stukkie 4x4.
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 28 Nov 2021 07:13
by Reenen
Alles pad, met venter, en bietjie 4x4, het hy my 7.2km/l gegee
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 28 Nov 2021 09:01
by SJC
Van 2.7 na 7.2.....

Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 28 Nov 2021 09:06
by Reenen
SJC wrote:Van 2.7 na 7.2.....

Die 2.7 was basies net berg 4x4, en berg recoveries.
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 10 Dec 2021 03:06
by Reenen
Sal n shity golf radiator werk op n Rd28t? Ek is bevrees erens airlock my huidige water sisteem.