Page 8 of 24
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 20 Jul 2015 15:33
by Alex Roux
Tommie
Moet ons blyplek by die kamp bespreek?
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 20 Jul 2015 15:39
by Tommie
Alex.
Ja ons gaan by Boegoeberg eco resort bly. Dit is wel net n 2-3 ster kamplek, met krag net vanaf 5 in die midag en 7-9 in die ogende. Daar is wel gas geysers by die storte en water is drinkbaar. Ons moet ons eie hout, ys ens saamvat. Bring maar ook die nodige medisynes saam.
Groete
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 21 Jul 2015 22:38
by Stefan
Medisyne? Is dit 'n malaria gebied?
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 21 Jul 2015 22:59
by Alex Roux
Stefan,
Nie alles Noord van die Oranje rivier is malaria gebied nie!
Miskiete gaan sukkel daar
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 22 Jul 2015 13:43
by Tommie
Stefan.
Nee dit is maar net n entjie van die naaste dr af. En ons het al snywonde, bysteek ens gehad.
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 22 Jul 2015 16:59
by Stefan
Dankie Tommie,
Sal in elk geval 'n nood-hulp tas byderhand hĂȘ.
(Wou net seker maak hoeveel G&T om saam te bring. Dis mos nou nie nodig om 'n ou onnodig bloot te stel aan 'n malaria risiko nie

)
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 22 Jul 2015 17:14
by Tommie
Stefan.
Nee wat wanneer daai medisyne op raak, "phone ons a friend". En dan is daar geen dorp te ver ni!

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 23 Jul 2015 09:14
by Stefan
Het enige iemand al bespreek?
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 24 Jul 2015 08:31
by Tommie
Stefan.
Ja ek het reelings getref dat ons as n groep daar gaan bly. Die 7de September is afsny datum, dan moet ek hoeveelhede deurgee.
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 24 Jul 2015 14:38
by Stefan
Dankie Tommie, sal jy dan die bank-details ens deurgee?