Re: LSD Oil - urgent
Posted: 13 May 2016 14:58
Klink my ek gaan vinger moet trek en 'n agterdiff-guard ontwerp...
Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://patrol4x4.co.za/
Peter Connan wrote:Klink my ek gaan vinger moet trek en 'n agterdiff-guard ontwerp...
Werk hierdie olie mooi? Ek wil die regte goed in sit, maar R800-900 is bietjie baie vir my.Herrie wrote:Hi Dirk die olie is hierdie EP 85W140LS GL5 Extreme Pressure Limited Slip Automotive Gear Oil.
Ja hopelik....maar nie teen R1200 vir 4 liter nie..Michael wrote:So Fanus dink jy jou diff gaan nog LSD olie sien in 2016?
Dirk, joune al gedoen?offroadbiker wrote:Bought the oil, bought the paraffin, andcant get the diff plug out