Page 7 of 9
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 17 Jun 2021 23:00
by hugejp
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 19 Jun 2021 09:27
by Reenen
Dalk te gou gepraat. Water raak nou weg. Lyk my die termostaat se vas steek en heat seize het head gefry. Sal maar vandag kyk wat ek kan sien
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 19 Jun 2021 10:40
by hugejp
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 19 Jun 2021 12:52
by Reenen
Radiator tenk het oopgemaak. Hy verloor daar.

Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 19 Jun 2021 13:41
by Dungbeetle
Hopelik al probleem.....
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 14 Jul 2021 12:51
by Reenen
Nuwe radiator, top gister afgehaal en gasket vervang. Het bly water uit stoot

Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 17 Jul 2021 04:48
by Reenen
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 18 Aug 2021 08:32
by Reenen
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 15 Oct 2021 01:10
by Reenen
Hy word nou my daily van die plaas af.
Daily op plaas is n 1979 LUV/Isuzu 4x2.
Ek oorweeg om my TD42t sc te park in garage en seil oor te trek.
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 15 Oct 2021 09:58
by Kagiso II
Wanner maak jy daai bonnet vas Reenen ?
