Re: Diff ratios
Posted: 30 Aug 2022 08:10
'n TB42 met Carb ja. As dit reg ingestel is, voel dit soos 'n elektriese motor in die verkeer.Peter Connan wrote: ↑30 Aug 2022 06:41 Behoort 4.1 te he ja.
Die TB42 het seker die mees liniere wringkrag-lewering van al die Patrol enjins, dus het bandgrote-veranderinge minder effek op hom as op enige van die ander enjins.
Drink net baie brandstof in ruil daarvoor.