Re: Curry cruiser opbou poging
Posted: 19 Feb 2020 16:13
EK beny jou.....
"n Man wat kan!
Net so bietjie raad - ontkoppel eerder die battery negatief as jy werk....
As die Negatief gekoppel is en jy laat iets aan die ontkoppelde positief en voertuig raak is daar sports!