Page 5 of 9
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 25 Feb 2021 21:03
by Reenen
Hy loop. Maar ek is nie happy.
Krag is nie wat ek dit wil hĂȘ nie.
Ek dink daar is seriously fout met timing. Sal more dial gauge op hom sit.
Het vandag intercooler ingebout. Sal more boost pype op maak
Maandag het ek n afspraak by noise boys vir 76mm straight pyp.
Daarna by G&C afspraak vir optimizing op dyno.
Hopenlik dasrna voel en klink dit na n straight 6 turbo diesel
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 26 Feb 2021 06:23
by Tinus lotz
Mooi man kom ons sien wat maak hy
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 26 Feb 2021 12:09
by Reenen
Intercooler is gekoppel. Totaal ander voertuig.
Oppad dorp toe, kon ek skaars 80km/h kry flat taps. Moes afgear as ek n bultjie sien.
Op dorp gou pype gebuig, en gekoppel.
Terug plaas toe, cruise gemaklik 110 op gps, voet halfpad ingetrap. Wil nie te hard ry met oorgedoende engine nie. Maar nou loop hy gemaklik 110-120. Rokie is weg. Egt is 150-200 laer. Boost loop omtent heelpad 1 bar terwyl ek ry.
Wat my verras, low down, is hy drasties beter, daar waar mens sou dink dit het geen invloed.
Gaan vanmiddag gou dial gauge op pomp koppel, en kyk waar hy is.

Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 26 Feb 2021 19:27
by Overambitious
Great work as always
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 02 Mar 2021 21:44
by Reenen
Exhaust is gebou

Custum build silencer

Ek het letterlik gekyk hoe hy silencer bou.

Kar klink baie goed as mens agter hom staan
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 02 Mar 2021 21:52
by Reenen
En tog, nog steeds, is krag missing.
Toe gaan meet en soek ons maar.

Bottom line: injector tips is fried.
En 1.5 bar boost op non turbo injectorpomp werk net nie. Hy kort boost aneroid.
Hy is so ryk gestel op no boost dat hy engine dood gooi en flood, en dan, op boost, verander hy na totaal en al te lean. Sois in niks diesel.
Injectors is uitgehaal vir recon, pomp is uitgegooi vir boost pomp.
Ons sal weer kyk as dit alles terug in is.
O-ja: hy het n wopping 64kw en 222nm gedyno....
Ek hoop nog skelm vir 115kw en 400nm as ons injectors en pomp terug in het....
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 02 Mar 2021 22:27
by Francois Theron
Ek sal bitter verbaas wees as jy nie daai syfers haal nie. Inteendeel ek verwag nog bietjie meer kW.
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 03 Mar 2021 06:34
by Tinus lotz
Mooi Reenen man om te meet is om te weet . Daai engine verbaas my heeltyd net meer . Wat moet die spiltiming wees ?
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 03 Mar 2021 11:56
by Reenen
0.63mm op tdc.
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Posted: 03 Mar 2021 18:02
by Reenen
Nounet bevestiging van injector shop gekry. Injector tips is moertoe gesmelt.
My turbo pomp is ook moertoe. Hulle bou nou sy boost aneroid oor na my huidige pomp.
So mosrtoe injector tips is seker goeie nuus... die scope van verbetering raak net beter en beter.