Page 5 of 6
Re: 1984??? Safari pickup build
Posted: 04 Jun 2018 16:50
by Reenen
Saterdag my voor diff gestrip.
Bakkie was ongemaklik laag.
So ek gaan sommer n vinnige SOA conversion doen saam met die voor as swop
Re: 1984??? Safari pickup build
Posted: 29 Sep 2020 15:30
by Reenen
Na jare se harde werk en lekker speel, moet hy maar weer n bietjie body aandag kry.

- IMG_1996.jpg (360.64 KiB) Viewed 7361 times
Re: 1984??? Safari pickup build
Posted: 05 Oct 2020 18:15
by Reenen
Re: 1984??? Safari pickup build
Posted: 07 Oct 2020 05:36
by Tinus lotz
netjies Reenen
Re: 1984??? Safari pickup build
Posted: 14 Oct 2020 20:30
by Overambitious
Nice work as always
Re: 1984??? Safari pickup build
Posted: 15 Oct 2020 19:00
by Dewald
Goeie Naand Reenen.
Hoe vind jy die bande wat jy op die Safari van jou het?
Ek sien hulle beskrywing sĂȘ dis n 3 laag sykant wat hulle het en die prys lyk baie aanloklik.
Groete
Dewald
Re: 1984??? Safari pickup build
Posted: 15 Oct 2020 20:04
by Reenen
Love hulle.
Re: 1984??? Safari pickup build
Posted: 15 Oct 2020 20:06
by Dewald
Dankie, dis goed om te weet.