Page 5 of 5

Re: 1999 4.5E GRX Manual For Sale R105k

Posted: 30 Sep 2012 12:35
by Jules
Het gister na Gerrit se nuwe lorrie gaan kyk, lyk rerig nog erg goed vir n 1996 model, die voordeel van n ligte kleur voertuig wys onmiddelik, kan sien vorige eienaars het goed na hierdie LC80 gekyk.
Gerrit dankie vir die yskoue Black Label, ten minste het jou LC nou fotografie punte gescore, sal graag wil sien hoe vaar hy by Bainage 4x4 met die voor en agter difflocks.

Shalom

Re: 1999 4.5E GRX Manual For Sale R105k

Posted: 30 Sep 2012 12:41
by Gerrit Loubser
Dankie dat jy gister langsgekom het, Jules. Ons moet beslis binnekort gaan kyk hoe werk die 80 by Bainage.