Page 5 of 32
Re: Bash Plates
Posted: 31 Jan 2011 14:55
by Peter Connan
Hello All
The recovery points as shown will cost R120/set. They will only be sold as sets, because they should always be used as sets. They will also not be galvanized, because galvanizing may result in brittle parts. For those guys who have already placed deposits for the bash plates, I am prepared to include the recovery points without asking for additional deposit, just please let me know ASAP who wants and who doesn't.
Regards
Peter
Re: Bash Plates
Posted: 31 Jan 2011 16:36
by Wilfred Moore
Hi Peter, please add a set of recovery points to my bashplate.
Thanks,
Wilfred
Re: Bash Plates
Posted: 31 Jan 2011 18:06
by Kagiso II
WOWWW - P/ter man .. dis nou engineering "par exilance" en beter. 12 mm is meer as genoeg - en daai 45 hoek gaan ook die shackles se rattle uitsny asook - WANNEER en indien iemand sy "Trol se onderlyf teen 'n klip slinger - i sdie kanse beset dat hy sal oorgly en nie beskadig nie...
Oompie sal jou i-muil meddie order .
(Askies dat ek nou loop staan en stir het en weer extra werk en tyd genireer het - maar dit klink darem die manne is gelukkig

Re: Bash Plates
Posted: 31 Jan 2011 21:22
by Stefan
Love it! 'n stel vir my asb!
Re: Bash Plates
Posted: 31 Jan 2011 21:39
by Willie
Thanks for the effort
Will mail you the details and proof of payment
Re: Bash Plates
Posted: 01 Feb 2011 07:56
by DaveH
Hi Peter
Please add the recovery points to my order for the bash plate and transfer case cover.
Appreciate it
Dave
Re: Bash Plates
Posted: 01 Feb 2011 08:05
by AdrianPowrie
Hey Peter
Please add a set of recovery points to my order!
Thanks once again!
Re: Bash Plates
Posted: 01 Feb 2011 10:06
by Wynvat
Hallo Peter
Sit asseblief vir my ook 'n stel herwinningspunte by my bestaande bestelling.
Groete,
Gerhard
Re: Bash Plates
Posted: 01 Feb 2011 12:12
by Izak
Hello Peter
Jy het my herwinningspunte gesien en ons het, soos ek onthou, half met hulle ingedagte beplan. As jy dink hulle gaan nie so werk nie sit vir my ook stel by.
Ek dink dis goed dat ons al die herwinningspunte op die voorkant sit, want hoe anders gaan ons vir JG en die ander nie Patrols uitsleep as hulle voor ons in die moddergat vassit.
Re: Bash Plates
Posted: 01 Feb 2011 12:25
by Kagiso II
ermmmn ughmmm - P/ter: is LOBO se "padskraper-look-alike" bumper volgende ???
dink jy daai "dinges" is haalbaar?
vir die wat nie weet waaroor hirri gaan nie
![LOBO se toekomstige voor [en agter?] bumper(s)](./download/file.php?id=2159)
- LOBO se toekomstige voor [en agter?] bumper(s)
- sample bumper.jpg (199.04 KiB) Viewed 4715 times