Page 5 of 8
Re: LAZARUS is DEAD!
Posted: 09 Jan 2011 19:59
by Kagiso II
Jippiiiiiii - JG nou kannik jou ompraat om ook by McCarthy 4x4 aan te sluit [99% Toyotas daar] Da gannik nie meer so alleen wees as di elot my byt oor my Datsuns nie [hulle sal nog steeds, maar da weet ik ek het 'n maatjie wie se kop nog reg werk ... dis soos wannir ik met my WiePie djursy op Loftus gaan ru'bbi kyk]
WSal jou iets meddi i-muil stier..
[ek hou baie van daai 100 Cruisers - dis seeerijassss potent affi pad af karrikjies daai. [ry oral waar ek met Brutus kon ry...]
Re: LAZARUS is DEAD!
Posted: 12 Jan 2011 14:03
by Pieter du Toit
Hello JG,
Ek sien nou vi die eerste keer van jou dilemma - en Frans het my ook vertel toe ek Sondag terug gekom het van vakansie af. Ek is werklik baie baie jammer oor Lazarus - ek het gedink jy het n wen conversion gedoen en in my stilligheid gewens ek het die geld gehad vir so n 4.8 conversion. Nou in hind sight.....is ek nie meer so seker nie. Ek was ook maar redelik onder druk en stress met my rear main seal wat vervang moes word hier kort voor my vakansie en om een in die hande te kry.....so ek het nie altyd orals op die forum rondgekrap om te kyk wat aangaan nie. Jammer ek sien nou eers......maar agterosse kom mos daem ook in die kraal
Ja ek het n soortgelyke ondervinding met die behulpsaamheid van swartes op my vakansie gehad.....darem nou net nie in sulke ergelike omstandighede soos joune nie......maar dis n storie vir n ander dag. Hulle het ook net so vinnig verdwyn soos wat hul verskyn het....sonder enige vraag na bedanking of iets.
Ek vertrou jou Cruiser sal vir jou baie baie plesier gee - ek weet die ouens praat net goed van hulle. Die enigste enigste klagte wat ek ooit hoor uit die ouens se monde met die Cruisers is hul diwwe wat so breek. Ek was net gister by Johan Tyre om my wheel alignment , balancing en rotation te laat doen na my baie geskud en geskommel vakansie - en toe ek daar intrek toe staan daar n paar customers (almal met Toytas - 3 x cruisers en 1 x cruiser bakkie) en toe ek intrek toe se hy kliphard vir almal daar - HIER STAAN DIE BESTE 4X4 NOG OOIT - EN NIEMAND SAL MY ANDERS OORTUIG NIE!!!! En Johan Tyre self ry en is n BAIE BAIE GROOT Toyota man - maar hy het alweer net laas week sy Cruiser se agter diff in Atlantis duine verloor. En sy Cruiser is alreeds op sy 2de diff voor ook.
So ja dit laat mens sommer net goed voel en jou hart warm klop as ander manne so praat van ons Patrols - en die manne daar het omtrent nader gestaan en vir Mufasa beloer - en baie uitgevra oor al die gadgets en conversion ens ens.
Anycase -mag jy net vrede, voorspoed, geluk,tevredenheid en probleem vrye kilometers met jou Cruiser he - na so n afsluiting van die ou jaar verdien jy wraggies niks minder nie. Mag die voorspoed van 2010 die ellendes van 2011 vir ons almal wees.
Groetnis en alles wat mooi is.
Re: LAZARUS is DEAD!
Posted: 15 Jan 2011 10:30
by JoseM
Hey man, sorry about the whole ordeal; however I'm very glad nobody got hurt. Too bad the truck was taken, it would have made a nice project: 350 Chevy with bigger and reinforced everything

Re: LAZARUS is DEAD!
Posted: 16 Jan 2011 02:54
by Kagiso II
Hold ont that 350 Jose - Saw another Patrol at SAV this motrnin - Aslo engine blow [\hand grenaded} Wort a rebuild - VER well looked after
Re: LAZARUS is DEAD!
Posted: 22 Mar 2011 12:36
by JoseM
Kagiso II wrote:Hold ont that 350 Jose - Saw another Patrol at SAV this motrnin - Aslo engine blow [\hand grenaded} Wort a rebuild - VER well looked after
So, did you get it?

Are we celebrating yet???

Tell me so we can start getting creative

with your wallet
I love new projects...

Re: LAZARUS is DEAD!
Posted: 23 Mar 2011 07:17
by tour de frans
350 chevy to replace a 4.8

hahaha
Re: LAZARUS is DEAD!
Posted: 24 Mar 2011 01:30
by JoseM
tour de frans wrote:350 chevy to replace a 4.8

hahaha

Cool, didn't know it was a TB48, good on you! Congrats!
Re: LAZARUS is DEAD!
Posted: 10 Apr 2011 20:21
by Jules
JG BAIE GELUK met TAWARIRA hoop jy het duisende kommervrye kilo's my swaer het een gehad en ek het hom so paar gery , VERY NICE INDEED
Shalom
Jules
Re: LAZARUS is DEAD!
Posted: 11 Apr 2011 07:09
by JG Shields
Dankie Jule. Ek het al 'n paar keer vertel dat ek nie na hom gesoek het nie...hy het na my toe aangestap gekom. Ek het regtig die voertuig gekoop omdat ek op daai oomblik nie die geleentheid verby kon laat gaan nie. Nou na bykans 4 maande moet ek erken dat hy nogal op my groei. Ek was nie van dag een af so lief vir hom soos vir my Patrol nie. Ek vergelyk nogal dikwels onwillekeurig die 2 voertuie met mekaar. Ek vertrek oor 'n week op my 2e off-road trip met hom. Ons gaan Mapungupwe en Tuli toe vir 10 dae. Daarna sal ek heelwat ander kort trippies doen en volgende jaar hierdie tyd gaan ons op 'n lekker lang Malawi trip. Ek het gedink ek sal daarna 'n artikeltjie skryf waarin ek my ervarings in die 2 voertuie met mekaar sal vergelyk.
Re: LAZARUS is DEAD!
Posted: 12 Apr 2011 07:46
by Peter Connan
JG that would be very interesting. These two vehicles you have experienced intimately are by my way of thinking probably the two best overlanding 4x4's ever produced.
In my opinion, the other three SUV-type vehicles that could possibly lay claim to the title are:
1) Land Rover Defender: (Disadvantages: not as comfortable or as capable off-road, slow and relatively underpowered. May also be unreliable. Advantages: Economoical, cheap and with a massive payload in the current models, spares are common)
2) Cruiser 76 S/W: (Disadvantages: Uncomfortable, slow and underpowered. Advantages: Rugged, simple and reliable, spares are common)
3) Gelandewagen: (Disadvantages: Expensive and lacking in space. Spares are very scarce and expensive. Advantages: Supremely capable off-road, said to be robust and reliable)
Have I missed (m)any?
Of course I know that many people do not put as high a premium on off-road ability and ruggedness as I do, and lots of people are not as worried about the effect of fancy electronics on reliability and the chances of getting a malfunctioning vehicle fixed in the bush.