Page 5 of 5

Re: Black rims

Posted: 08 Nov 2011 07:23
by Peter Connan
Jules ek sou eers 'n laag etch primer probeer op daai geskuurde rim, voor ek hom laat shotblast?

Re: Black rims

Posted: 08 Nov 2011 11:20
by Kagiso II
Jules -- oompi nounie jou inni gesig vat nie - maar wanner ik daai hammer finish gebruik het en hy vloei, dis wanneer ek verkeer gespuit het
Jy wil eerder dat die oppervlak vertikaal is waaraan jy spuit. Jy wil so omtrent armlengte weg wees met die kannekjie. Jy wil een lagie oppe slag spuit en nie 2mm per strook nie ... slowly-slowly does it naaizly - bietjie-bietjie doen dit beter.
EN - as daar net effends maar effens olierigheid of klam is, dan loooooooooop hy ook. [maak skoon met thinners ?]
Anders moet jy Pieter se raad vat meddie edge primer .. dalk is daar verskil in die make van hammer finish verf [watter maak g-bruik jy?]

LOBO se bek en sierrooster asook Brutus se "klipglippers" so uit die kannetjie uit gedoen..
05112009(002).jpg
05112009(002).jpg (511.35 KiB) Viewed 1626 times

Re: Black rims

Posted: 08 Nov 2011 11:34
by Jules
Oom Mac no problem, ek het defnitief dan verkeerd gespuit, DIE RIM HET PLATGELê ( horisontaal ) ek is nog maar nuut op die DIY blok so ek leer maar, ek het die HAMMERITE smooth black ( direct to rust METAL PAINT ) kannetjie.

Sal weer probeer,maar sal seker maak die rim se voorbereiding is volgens spec, hoeveel rims spuit mens met n 400ml kannetjie?

Shalom

Re: Black rims

Posted: 08 Nov 2011 12:28
by Tinus lotz
Jules bak daai rims warm in die son dan probeer jy weer soos oom Mac se bietjie op n slag bak weer en spray in die koelte

Re: Black rims

Posted: 08 Nov 2011 12:32
by Jules
Tinus hier by ons is dit so warm ek bak hul sommer in die koelte , as ek hul in die son sit sal ek hul moet afspuit met koue water sodat ek hul kan optel

Shalom

Re: Black rims

Posted: 08 Nov 2011 12:44
by Tinus lotz
Jules jou verf loop want grawetasie werrk teen jou voordat die thinners verdamp as die rims warm gebak is sal jy meer verf kan opsit sonder dat dit loop maar net n bietjie op n slag ek het goeie resultate met daai gekry maak seker jou rim is stof en olie vry!!!

Re: Black rims

Posted: 21 Mar 2025 13:09
by SJC
ou draad hierdie.... maar weet iemand of Jules sukses behaal het met die chrome rims se swart verf?

Jules?

Ek oorweeg dit ook om myne te doen een of ander tyd....maar kry gemegde opinies oor metode om chrome te verf.