In deesdae se enjins. Maar daai Flathead V8' was side-valve gewees...
Re: Curry cruiser opbou poging
Posted: 17 Feb 2020 17:23
by Reenen
Hierdie pla my...
IMG_3163.jpg (433.11 KiB) Viewed 6859 times
Timing chain guide.
Sy gate was moerse uitgewerk.
Hy maak eintlik vas met 2 x 6mm boutjies. Die blok was geboor, getap na 8mm. En dan 2 8 mm boutjies deur die oval gaaitjies.
Maar, toe ons die timing cover uit haal, lê hy los.
Nou ek kan seker sê na die valveseat gedrop het, het die gebrekery die chain guide afgebreek, en dit is hoekom hy los lê...
Ek reken, met die uitgewerkte gate, en voorheen gewerk aan gate in blok, dat die guide losgekom het, timing chain het n tand of wat geglip. Piston het valve geslaan en gebreek , wat toe die seat laat los kom het.
Die wear in timing cover lyk ook of die ding stelselmatig losgewikkel het...
IMG_3498.jpg (541.3 KiB) Viewed 6859 times
Lyk nie vir my na skielikke gebeurtenis nie.
Re: Curry cruiser opbou poging
Posted: 17 Feb 2020 18:56
by Peter Connan
Ja,daai het nie skielik gebeur nie.
Re: Curry cruiser opbou poging
Posted: 17 Feb 2020 20:04
by Reenen
IMG_3511.jpg (467.92 KiB) Viewed 6852 times
IMG_3512.jpg (509.49 KiB) Viewed 6852 times
IMG_3513.jpg (490.84 KiB) Viewed 6852 times
IMG_3514.jpg (299.74 KiB) Viewed 6852 times
IMG_3519.jpg (331.46 KiB) Viewed 6852 times
Re: Curry cruiser opbou poging
Posted: 18 Feb 2020 09:46
by ricster
I think your tractor needs wheel alignment...
Re: Curry cruiser opbou poging
Posted: 18 Feb 2020 21:26
by Reenen
IMG_3591.jpg (456.1 KiB) Viewed 6784 times
Het nounet gestart.
Hy suig nog lug op diesel filters. Moet o-rings op cartridge filter oor in sit.
En die injector pomp is net so ingesit. Sal dalk moet loer na spoel timing. As ek n def tdc merk/posiesie kan bepaal, en kan uitvind wat hul spoel timing moet wees, kan ek more my dial gauge op jom koppel en instel.
Maar, hy start.
Re: Curry cruiser opbou poging
Posted: 19 Feb 2020 11:36
by Reenen
Jules wrote:met my kennis van enjins sou ek reken onherstelbaar , gaan baie interresant wees hierdie projek sterkte
Shalom
Dink ek het hom.
Re: Curry cruiser opbou poging
Posted: 19 Feb 2020 12:53
by Rudolph
Lyk vir my of daardie 11'ies oortyd gewerk het. Welgedaan hom sommer gou gou aan die loop gekry!
Re: Curry cruiser opbou poging
Posted: 19 Feb 2020 15:20
by ricster
Reneen, you are quite an operator... Well done man !!!