Page 4 of 5
Re: Flogging the ZD30 horse once more
Posted: 26 Jan 2017 09:22
by Michael
Alex Roux wrote:Ek weet niks, maar, moet daai 4.2 van Oom nie 'n inter cooler kry nie?
Alex, nie noodwending nie.
Die afwesigheid van n intercooler maak net die performance minder en die ontbranding hoer. Toe die Patrol by my was het ek die fueling en boost so gestel dat die EGT's laag is.
Soos ek verstaan gaan die EGT's nie hoog nie, maar die voertuig word warm, so hulle het nie iets met mekaar te doen nie.
Ek het nie al die informasie nie, maar as hy water gebruik of preasure in die expansion tank in stoot is dit gewaarborg een van drie dinge:
1. Head gasket
2. Gekraakte Head
3. Gekraakte sleeve
Re: Flogging the ZD30 horse once more
Posted: 26 Jan 2017 10:18
by Jorrie
Kagiso II wrote:EXACITILLY Josh .. The 4.2 I have now starts overheating for nothing. Had the rad water analyzed, and it has CO2 gas. I O W, the gasket OR the head is cracked
KLOMP geld wat 'k nie het nie .. nou sit se ek vir self .. Ek moes AGAROB gehou het. Of Boezman .. Daai twee ZD 30's loop nog
Oompie, hoe het hulle daardie toets gedoen? As dit met die juice was wat hulle in die verkoeler sit sal ek aan beveel dat jy hom na Graham toe vat vir 'n tweede opinie. Daardie spesifieke toets is nie baie betroubaar nie.
Re: Flogging the ZD30 horse once more
Posted: 26 Jan 2017 14:56
by Johann 1984
Hi Tinus,
Ek skuld jou 'n oproep. Dankie vir die PM. Rakende die 4.2Tdi conversion: ek verstaan dis net 'n bolt-on? So hy pas op dieselfde engine mountings? Dan, waar kry mens hulle en wat kos hulle? Ek neem aan mens kan hulle splinternuut aankoop? Dit klink na 'n oplossing. Wat van die huidige ratkas? Is hy nie te swak vir die hoër torque nie?
Re: Flogging the ZD30 horse once more
Posted: 26 Jan 2017 15:08
by JoshJ
My 3.0 maak way meer krag as enige standaard 4,2. Hy sal dood reg wees

Re: Flogging the ZD30 horse once more
Posted: 26 Jan 2017 15:12
by JoshJ
Oom Mac. N ander forum lid en vriend se 4.2 het ook warm geword eenslag. Erg styl bult. Bitter warm buite en hy het aircon aan gehad as ek reg is. Kar het wel nie tot in die rooi gegaan nie. Hy het toe engine water ports geflush en thermostat en radiator cap vervang. Ook al die water pype met nuwes. Nog nooit weer n probleem gehad nie.
Re: Flogging the ZD30 horse once more
Posted: 26 Jan 2017 19:38
by Peter Connan
Johann, al die handrat-Patrols hier by ons het dieselfde het dieselfde ratkas.
Tommie ry hom met 'n 7-liter V8 met Nos op...
Re: Flogging the ZD30 horse once more
Posted: 26 Jan 2017 19:55
by Brett Bignoux
Good day JOHANN .
Don't worry about your gearbox , if your motor is pushing out more than 600KW , THEN be worried about your gearbox !
The racing patrols for the outback challenge use standard gearbox and drive train with motors pushing out up to 600KW .
WISH I HAD 600KW UNDER THE BONNET !
Re: Flogging the ZD30 horse once more
Posted: 27 Jan 2017 09:40
by Michael
Jip, drivetrain is probably the strongest out there.
The Ausies make loads of torque on their TD42's...... weakest point is the crank that brakes where the flywheel bolts on
This happens around 800Nm or more so you will be very safe
Re: Flogging the ZD30 horse once more
Posted: 27 Jan 2017 17:38
by JoshJ
Kêrels, Hier is soveel kennis op die forum. Kyk nou weer. As ek Nissan se CEO was. Het ek almal van julle by mekaar gekry vir n brainstorming session en vir julle gese: die slyt is skoon. Bou vir ons n bemarkbare Patrol. Ek is seker dit sou die beste ding ooit gewees het.

Re: Flogging the ZD30 horse once more
Posted: 27 Jan 2017 19:18
by Peter Connan
Josh, ek dink die Y61 soos hy nou bestaan is heeltemal bemarkbaar. Daar is dalk baie modelle wat ons nie hier kry nie, wat ons graag wil he, maar daar is eintlik amper niks fout met die huidige modelle nie (dalk kan die diesel-modelle doen met 'n ingeboude EGT wat ook terselfdertyd "intervention" veroorsaak).
Maar die punt bly staan, die Y61 Patrol is op die oomblik uniek in die mark. En ek glo daar bestaan 'n leemte in die mark wat baie groter is as wat die huidige verkope sou aandui.
Die fout le nie by die produk nie. Dit le by die bemarkinstrategie en die klientediens.