Page 4 of 24

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 05 May 2015 11:59
by Michael

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 05 May 2015 12:12
by Tinus lotz
Nee ou daai is net verkeerd....daar is nie pille vir dom mense nie :thumbdown: :thumbdown:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 05 May 2015 12:14
by ricster
that video is a load of crap as far as I'm concerned, Maybe a 4.2 diesel like ours might struggle to get up there, but even that I doubt very much. and the rope is hardly tight when pulling the Patrol up...... so something fishy with that video for sure!!

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 05 May 2015 12:21
by Michael
I agree even when i have never driven on sand with my Patrol before, that hill isnt steep at all. Its obviously someone trying to brand bash as they made it clear the patrol made 10 attempts and couldnt get up.

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 05 May 2015 12:40
by Tinus lotz
Dit werk as mens hom in 4x4 sit en miskien die petrol trap....met die regte band druk...onder een bar :eureka:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 05 May 2015 13:55
by Stefan
you can go down to 0.4 on the rear tyres (if you're not running BFG ATs)

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 06 May 2015 11:09
by Tinus lotz
Lowerns gaan ook saam met Agarob ...hoe lyk die kaap manne ? Nog plek vir n paar....ons wil net probeer om nie meer as 20 te wees nie anders gaan ons 2 groepe moet maak :thumbup:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 07 May 2015 07:30
by Tommie
More Maats.

Ons ry die banddruk tot en met 0.4 bar. Maar soos Stefan se, jou mud terrains werk dan die beste. En ja moet nie skerp draaie maak nie. Meeste van ons duine is reguit. Ons het min bande gehad wat van n rim af klim.

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 26 May 2015 10:25
by Tinus lotz
So hoe lyk dit ....is daar nog n paar manne wat wil saam ry?

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 26 May 2015 12:11
by David
Daar is baie wat 'wil' maar nie 'kan' nie :confused: