Page 4 of 5

Re: Black rims

Posted: 07 Jun 2011 18:35
by G-MAN
Hammer rite! :think: That's what i use when i sukkel with something! :lol:

Re: Black rims

Posted: 25 Aug 2011 16:06
by Jules
Hi All

Will HAMMERITE work on my original GQ CHROME RIMS ???

Shalom

Re: Black rims

Posted: 25 Aug 2011 17:44
by Nikolai B
Hi! Just in case somebody wants real black ones, have a look at our website. Just have to know the right size you want.

http://www.euro4x4parts.com//parts/7/st ... 1997_2010/

Here just an example:

Image

Dankie!!

Re: Black rims

Posted: 26 Aug 2011 09:52
by Stefan
Here is a link to a thread on the 4x4Community website that discusses chemical staining as well as spray painting and painting rims with Hammer-rite

http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=35101

Re: Black rims

Posted: 02 Nov 2011 19:51
by Aries66
Hallo Almal.

Na die 60ste vieringe, waar 'n hele paar Patrols met swart rims te sien was, het dit my beindruk en sommer daar besluit dit is 'n toets werd. So
begin ek kyk na 'n paar skakerings van die kleur wat in Hammerite beskikbaar is. Omdat ek mos maar 'n lelike dwars trek geaardheid het besluit ek
op hulle "Forged" reeks.

So begin ek dan met die tydelike vervanging van die extra stel bande.
IMAGE_007a.jpg
IMAGE_007a.jpg (68.88 KiB) Viewed 2260 times
IMAGE_010a.jpg
IMAGE_010a.jpg (56.06 KiB) Viewed 2260 times
Skuur ou verf af. Plak als mooi toe en dan twee weke en 5 lae Hammerite later.
IMAGE_013a.jpg
IMAGE_013a.jpg (56.63 KiB) Viewed 2260 times
Nou begin die terug ryl proses en die eerste wiel is terug op sy plek.
IMAGE_019a.jpg
IMAGE_019a.jpg (67.44 KiB) Viewed 2260 times
Die eind resultaat.
IMAGE_017a.jpg
IMAGE_017a.jpg (78.59 KiB) Viewed 2260 times

Re: Black rims

Posted: 02 Nov 2011 22:13
by G-MAN
Baie Mooi! :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Black rims

Posted: 03 Nov 2011 17:47
by Tinus lotz
Lyk netjies!ek hou van wat ek sien ..... :clap:

Re: Black rims

Posted: 04 Nov 2011 21:26
by Jules
Hallo allemal

Weereens die vraag SAL HAMMERITE WERK OP MY OORSPRONKLIKE GQ RIMS, sal mens dit moet liggies sandblast sodat die HAMMERITE vat

Shalom

Re: Black rims

Posted: 05 Nov 2011 21:22
by Kagiso II
ellou Djoelsj - [ek moeg, nou praat'k snaax]
Nee jy hoef nie veel te doen vir Hammerite nie [skoon wees JA, stofvry olievry en roesvry [maar roes is nie so bra nie .. ]
Skuur sommer met staalwol of daai sponsie dinges wat mens kry wat soort ge-skuurpapier is, net so ligwe..
jy het ook nie onderlaag nodig nie - Hamerite bind self en as jy di eregte maak hamer finish koop, hy beveg self die roes ook [dit is hoekom kluise met hamerite geverf moet word.
[ek het Brutus se 'rocksliders' en 'nudge bar' so met hamerite bedek .. net met seeplappie afgevee, drooggemaak en opgespuit .. 3 jaar geen skilfer of probleem gehad nie ]

Re: Black rims

Posted: 07 Nov 2011 21:03
by Jules
Tanks Oom Mac, maar ek het nou die dag een van my GQ rims bietjie geskuur en gespray met Hammerite. Die Hammerite het geloop op daardie rim soos botter in n warm pan, wou nie stick nie? moet ek meer skuur ? die area was redelik growerig.Dalk moet ek my ekstra stel rims laat liggies sandblast en dan spray, ek sit met 9 rims in totaal ( 5 op lorrie en 4 spares ).

Shalom
Jules