Page 24 of 32
Re: Bash Plates
Posted: 28 Jan 2014 15:11
by petrol
Gerrit Loubser wrote:Jules wrote:Martin , jou pensplaat is uitgesorteer, hy kom seker Dinsdag via n student na Tukkies toe, reel net asb met Gerrit Loubser vir die betaling, ek sal vir jou Petri se besonderhede pm dan moet jy dit net by hom optel
Baie dankie vir al jou moeite en hulp, Jules!
petrol wrote:Baie dankie vir al jou moeite Jules, ek sal met Gerrit reel en die plaat dan by Petri optel.
Groete
Martin, ek wou net bevestig dat ek jou betaling ontvang het. Ek hoop alles verloop glad met die vervoer na jou toe en dat jy die pantserplaat vir jou Patrollie se pens sal geniet

.
Baie dankie ek is seker ek gaan, behoort nie meer so op my senuwees te wees as ek oor rotse ry nie.
Groete
Martin
Re: Bash Plates
Posted: 31 Jan 2014 00:01
by ChristoSlang
Peter Connan wrote:Reg Johan, enigiemand anders?
Peter, ek dink mos al jare lank al om so 'n ding voor onder Chuck se neus sit om al die oop stuurarms te beskerm. Na nou die naweek se klippe klouter moes ek weer die stuurwiel reguit stel - ek skat die drag link het 'n stamp iewers gekry...
Sal jy asb. vir my ook een bou?
Re: Bash Plates
Posted: 06 Feb 2014 18:09
by Peter Connan
Gentlemen, my apologies for the long delay, thing have been rather hectic lately.
Prices:
Bash plate for GQ and GU's with 4.5 petrol or any diesel engine: R1 000.00 raw or R1 120.00 galvanized.
Bash plate for 4.8's: R1 250.00 raw or R1 370.00 galvanized
Transfer case skidplate: R800.00 raw or R920.00 Galvanized
Diff guard: R710.00 raw or R770 galvanized.
I will need a 50% deposit though. If you are interested, please PM me?
Re: Bash Plates
Posted: 08 Oct 2014 19:45
by Picasso
Hallo Peter
I realise that I am ~ 3.5 years late (that is when that topic was started)
However would you perhaps still have the protection plates available ?
i.e
Bash plate, Transfer case skidplate, Diff guard.
Best regards
Henning
Re: Bash Plates
Posted: 09 Oct 2014 10:00
by Clem
Also want diff guards.
Re: Bash Plates
Posted: 09 Oct 2014 17:54
by Peter Connan
Gents, I can make again.
If you are in a hurry, warn me...
Re: Bash Plates
Posted: 09 Oct 2014 20:07
by Picasso
Hallo Peter
From my side
I don’t need the parts urgently……. So, as soon as you have time and as soon as it makes economical sense (enough QTY ?)
Is the diff-guard for front and rear the same or is it two different parts ?
So far we have
Henning: Diff guard front, Diff guard rear ?, Bash plate, Transfer case skidplate,
Clem: Diff guard front, Diff guard rear ?,
Anyone else interested ?
Thanks Peter
Best regards
Henning
Re: Bash Plates
Posted: 09 Oct 2014 21:09
by petrol
Hi
Ek wil graag twee voortste herwinings punte he aangesien ek die oorspronklikes moes afhaal toe ek die bash plaat opgesit het.
Groete
Martin
Re: Bash Plates
Posted: 10 Oct 2014 07:23
by Clem
Picasso wrote:
Clem: Diff guard front, Diff guard rear ?,
Al twee!
Re: Bash Plates
Posted: 10 Oct 2014 07:37
by Tinus lotz
AFAIK the back diff doesn't need protection. ...but Piet will let you know
