Page 22 of 32

Re: Bash Plates

Posted: 22 Jan 2014 09:41
by petrol
Het n beraamde koste van R185 + vat gekry van Elegant Square koeriers.
Gerrit het jy al gedink hoeveel jy wil he vir die plaat?

Re: Bash Plates

Posted: 23 Jan 2014 08:49
by Gerrit Loubser
Ek sou ideaal R500 wou hĂȘ vir die pensplaat. Dit beteken dan ongelukkig dat die prys baie naby kom aan die prys van 'n nuwe van Peter C af, as mens eers vir die verskeping ook betaal het :confused: .

Re: Bash Plates

Posted: 23 Jan 2014 09:02
by petrol
Ek is nie haastig vir die plaat nie, wat ons kan doen is wag so n bietjie dalk is daar iemand wat die kant toe kom wat dit kan saam bring, miskien kom Jules reg met n geleentheid.

Peter kan jy asb vir my solank die voorste bash plate kry gegalvaniseerd en met "Patrol" uitgesny.
Dit is as jy nog so iets doen, laatweet asb.

Martin

Re: Bash Plates

Posted: 23 Jan 2014 15:31
by Jules
Martin

Ons gaan kyk of die plaat saam met die ander bagasie pas , sodra ons weet sal Gerrit/Ek jou laat weet , die student ry een of ander dag volgende week Pretoria toe

Shalom

Re: Bash Plates

Posted: 23 Jan 2014 17:20
by petrol
Gaaf

Re: Bash Plates

Posted: 23 Jan 2014 17:35
by Peter Connan
Petrol, ek sal probeer om more die proses aan die gang te kry. Is daar enigiemand anders wat ook belang stel?

Re: Bash Plates

Posted: 23 Jan 2014 19:21
by JJoubert
Hi Peter,

Hoop dit gaan goed!

Ek sal ook graag n stel wil he :woo:
- Engine
- Dif
- Transmission

Groete,
Johan

Re: Bash Plates

Posted: 23 Jan 2014 23:57
by Kagiso II
hoeveel geweld moet Antie Dwergi ingooi om bekklapplate virri "Krummel" Jimny te bekom ? [sy sal waarskynlik my mazzils gebruik :biggrin:

Re: Bash Plates

Posted: 24 Jan 2014 06:27
by Peter Connan
Kagiso II wrote:hoeveel geweld moet Antie Dwergi ingooi om bekklapplate virri "Krummel" Jimny te bekom ? [sy sal waarskynlik my mazzils gebruik :biggrin:
Geen geweld nie, net 'n sak biltong virrie Leeu...

Re: Bash Plates

Posted: 24 Jan 2014 06:28
by Peter Connan
JJoubert wrote:Hi Peter,

Hoop dit gaan goed!

Ek sal ook graag n stel wil he :woo:
- Engine
- Dif
- Transmission

Groete,
Johan
Reg Johan, enigiemand anders?