
Very lekker GQ

Seker net op die ST modelle en nie met die SGL nie...ruankruger333 wrote: ↑29 Jun 2021 20:00
Dankie baie, build plate is regs voor wanneer mens vir die voertuig kyk. Net bo die hooflig![]()
Kyk op die bulkhead, bestuurders-kant, naby die rem-silinders en goed?SJC wrote: ↑20 Jul 2021 19:50Seker net op die ST modelle en nie met die SGL nie...ruankruger333 wrote: ↑29 Jun 2021 20:00
Dankie baie, build plate is regs voor wanneer mens vir die voertuig kyk. Net bo die hooflig![]()
![]()
Myne het nie so platjie nie...
Sien net hierdie een. Sal later weer kyk...Peter Connan wrote: ↑21 Jul 2021 05:39Kyk op die bulkhead, bestuurders-kant, naby die rem-silinders en goed?SJC wrote: ↑20 Jul 2021 19:50Seker net op die ST modelle en nie met die SGL nie...ruankruger333 wrote: ↑29 Jun 2021 20:00
Dankie baie, build plate is regs voor wanneer mens vir die voertuig kyk. Net bo die hooflig![]()
![]()
Myne het nie so platjie nie...
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest