Re: ENGINE CONVERSIONS
Posted: 01 Dec 2009 16:17
Kobus het daai Pajero motor n meganiese of n elektroniese diesel pomp
Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://patrol4x4.co.za/
Die DiD (4M41) het 'n elektronies beheerde dieselpomp. As mens hom wil oorbou in 'n ander voertuig as 'n Pajero DiD moet mens liefs die elektriese harnas met alle sensors en beheerders ook kry (die tweedehandse Japanese enjins sal dit normaalweg nie insluit nie) . Dit is 'n uitstekende enjin.Theuhan wrote:Kobus het daai Pajero motor n meganiese of n elektroniese diesel pomp