Safari with Autobox

Please tell us about your DIY projects, tips and tricks
Wilkie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1402
Joined: 24 Feb 2014 15:33
Full Name: Errol Wilken
Nickname: Wilkie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 69 times
Been thanked: 92 times

Re: Safari with Autobox

Post by Wilkie »

Sorry Herrie sorry ,daar is altyd n haaaakplek met omswaaings :think: :think:
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: Safari with Autobox

Post by Herrie »

Ek dink hierdie drade moet aan die computer gekoppel word.
Attachments
Ratkas Drade.jpg
Ratkas Drade.jpg (497.82 KiB) Viewed 3150 times
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: Safari with Autobox

Post by Kagiso II »

Hallo Kobus .. sorri ik sien nou eers hirri.. Daai Patrol Groen Ghoen van Jacques HET mos n komputyer in .. links by die passasier se voete .. Dis die oorspronklike computer uit die Nissan wat daai feul injection enjin uit kom s'n .. Ek dink nie dat Nissan verskillende ECU gebruik het nie .. jy moet net die ECU laat programmer vir die Auto box .. ??
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: Safari with Autobox

Post by Herrie »

Hi Mac, ek het dit ook uitgevind en die ou van Rex het me verduidelik hoe om die vacuum unit op die ratkas te stel dat die regte pressure by die ratkas kan uitkom.
Ek moet nog net uitvind waar die drade na die computer toe moet gaan.

Niemand het nog vir my die agterste seal vir die ratkas wat baie olie lek.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: Safari with Autobox

Post by Herrie »

Ek het nou met die Safari - Hulk - gery en as jy op 4000rpm kom sit hy oor 2de rat toe en as jy dan op 4500rpm kom dat sit hy oor na 3de rat! :thumbup:

Ek wonder nou net of dit met 'n 3 rat outomatiese ratkas is. :think:
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
Wilkie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1402
Joined: 24 Feb 2014 15:33
Full Name: Errol Wilken
Nickname: Wilkie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 69 times
Been thanked: 92 times

Re: Safari with Autobox

Post by Wilkie »

goeie more Herrie
Herrie ek glo nie daardie drade is ecu drade nie ,ek dink die een draad is vir (not starting in gear) reverse lights ,earth wire en krag draad....
ek weet daardie ratkaste is baie sensitief op vacuum settings,en sonder daai vacuum settings gaan die rat oorskakelings baie traag wees
voorspoed :think:
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: Safari with Autobox

Post by Herrie »

Baie dankie en Frans van Rex Diff&Gearbox het my vertel dat daardie pennetjie (30mm) in die vacuum unit in die ratkas moet korter of langer wees.

Ek het dit 4mm korter gemaak en toe sit die rat makliker na 2de rat toe as ek die petrol bietjie los. Ek het hom toe nog 4mm korter gemaak en toe sit die rat automaties oor na die 2de rat as ek by 4000rpm uit kom. Ek het toe die langer pennetjie - 34mm - is gesit om te toets en die ratte sit glad nie oor nie. Toe het ek die kleiner een nog 2mm korter gemaak en toe sit die rat oor na 2de in 4000rpm en as ek in 2de rat na 4500rpm toe gaan dan sit hy oor na 3de rat toe. As ek afdraande ry dan gaan hy vinniger na 3de rat toe en as ek bietjie meer petrol trap dan gaan hy terug 2de rat toe.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: Safari with Autobox

Post by Herrie »

Ek moet nog net uitvind watter kleur draad gaan wat kan doen sodat ek daardie deel ook kan koppel.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: Safari with Autobox

Post by Herrie »

Ongelukkig moet ons my seun se Safari se automatiese ratkas uithaal en hom Pretoria toe vat om te gaan omruil omdat hy nie in 4 ratte kan gaan nie.

As jy wegtrek in eerste rat moet die revs opgaan na 4000rpm dan sit hy oor na 2de rat en dan moet jy opgaan na 4500rpm dat hy oorsit na 3de rat en niks verder gebeur nie.

Die inligting wat ek gekry het wys dat dit 'n 4 rat automatiese ratkas is en dis hoekom ons hom moet gaan omruil en hopelik sal die 4 ratte dan werk in die ander ratkas.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: Safari with Autobox

Post by Herrie »

Ons het nou 'n ander ratkas gekry wat goed lyk - 3N71B - maar het nou op die internet gesien dat dit in die 280Z kar was en dat dit net 'n 3 rat autobox is!

Hulle kon nie vir ons die flywheel vervang met die regte een nie so ons sal die flywheel moet laat verander omdat hy te breed is - hopelik sal ons ienand kan kry om dit te kan doen.

Ek moet ook die propshaft deel vervang want hierdie ratkas se deel is dunner as die ander ratkas wat ons gebruik het.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
Post Reply

Return to “21. DIY Projects”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests