Page 3 of 6
Re: 1984??? Safari pickup build
Posted: 03 Aug 2015 11:00
by Michael
Baie mooi!! Ek like mos om sulke goed te sien
Re: 1984??? Safari pickup build
Posted: 03 Aug 2015 15:13
by Stefan
Baie cool!
Re: 1984??? Safari pickup build
Posted: 03 Aug 2015 15:28
by JohnBoyZA
Sjoe, dit wil gedoen word, lekker man!

Re: 1984??? Safari pickup build
Posted: 11 Aug 2015 07:33
by SJC
MIskien bietjie OT, maar ek moet vra.
Reenen jy het nou al aan baie Patrols's en Safari's gewerk, dink jy dit is moontlik om 'n bucket seat aan passasier kant en middel console/box (2008 patrol bakkie), te verwyder en te vervang met die langer bankie wat die 2007 (en vroer modelle) mee uitkom? Daai langer bankie is seker 'n mors wanneer jy grootmense wil laai, maar is idiaal vir 'n jong kind om op te sit.
Re: 1984??? Safari pickup build
Posted: 19 Aug 2015 20:28
by Reenen
SJC wrote:MIskien bietjie OT, maar ek moet vra.
Reenen jy het nou al aan baie Patrols's en Safari's gewerk, dink jy dit is moontlik om 'n bucket seat aan passasier kant en middel console/box (2008 patrol bakkie), te verwyder en te vervang met die langer bankie wat die 2007 (en vroer modelle) mee uitkom? Daai langer bankie is seker 'n mors wanneer jy grootmense wil laai, maar is idiaal vir 'n jong kind om op te sit.
Dit behoort n straight swop te wees. Al die mounting gate sal klaar daar wees. Vraag is net, waar gaan jy die patrol bench kry?
Het jy nog die kapie wat te koop is? Ek stel belang...
Re: 1984??? Safari pickup build
Posted: 19 Aug 2015 21:37
by SJC
Ja, het hom nog.
Re: 1984??? Safari pickup build
Posted: 20 Aug 2015 14:32
by Reenen
SJC wrote:Ja, het hom nog.
Nou net om hom in die kaap te kry...
Ek wil hom hĂȘ.
Meet net jou loadbox se buite mates vir my asb, bo op, waar kappie sit. Totale breedte en lengte asb.
Re: 1984??? Safari pickup build
Posted: 20 Aug 2015 16:18
by SJC
So min of meer 180cm x 223.5cm. My bak is nie 100% simetries nie.
Re: 1984??? Safari pickup build
Posted: 05 Feb 2016 12:38
by Reenen
So lyk hy nou, maar engin is weer uit. Blok is moertoe. Blok is gewarp, hy bly crankshafts vreet.
Re: 1984??? Safari pickup build
Posted: 05 Feb 2016 12:40
by Reenen
Het iemand al n QD32 turbo intercooled in n Safari probeer inbout. Enige probleme wat ek dalk mag ondervind?