Page 3 of 5
Re: 1999 4.5E GRX Manual For Sale R105k
Posted: 27 Sep 2012 12:33
by Gerrit Loubser
Re: 1999 4.5E GRX Manual For Sale R105k
Posted: 27 Sep 2012 12:48
by Jules
Aha nou verstaan ek Gerrit jy raak oud en soek n autobox en jy weet die 4.5Patrol op auto is selfs swaarder as die 4.8 Patrol, sterkte met jou nuwe lorrie , en soos die anner manne genoem het bly asb op die forum, onthou ek weet waar jy bly so ek kan jou gaan opskroef as jy ons afskeep
Shalom
Re: 1999 4.5E GRX Manual For Sale R105k
Posted: 27 Sep 2012 12:58
by Gerrit Loubser
Ja Jules, jy het my

.
Re: 1999 4.5E GRX Manual For Sale R105k
Posted: 27 Sep 2012 18:05
by Aries66
Gerrit.
My simpatie met jou verlies. Sterkte met jou nuwe ryding hoop hy gaan jou darem so kwart van die genot verskaf wat jou TROL jou gegee het. Plaas maar n foto dat ons kan sien wat jou genot gaan verskaf.
Louis
Re: 1999 4.5E GRX Manual For Sale R105k
Posted: 27 Sep 2012 18:09
by Alex Roux
Gerrit
The 80 series is probably the one cruiser that is the most like the Y61 Patrol?
Fixed front axle and most of the same creature comforts inside. Except lighter.
I think all modesl after that, (except for the 76 station wagon) got independent suspension.
Re: 1999 4.5E GRX Manual For Sale R105k
Posted: 28 Sep 2012 05:12
by Gerrit Loubser
Thanks guys. Here is a pic of the 80 (hope it is visible):
Alex, the 100 Series also came with two different chassis versions (solid front axle as on the SA spec 100 GX and independent front as on the SA spec 100 VX), but the 200 is independent only. The 76 (wagon), 78 (troopie) and 79 (pick-up) still have solid front axles.
Re: 1999 4.5E GRX Manual For Sale R105k
Posted: 28 Sep 2012 06:43
by Peter Connan
Gerrit, al pynig dit my, hoop ek daardie Cruiser gee jou baie myle se genot.
Eendag sal ek graag saam met jou 'n roete ry om te sien wat's wat?
En soos die ander manne se, bly asseblief betrokke op die forum, jou kennis en hulpvaardigheid is vir ons almal van onskatbare waarde.
Re: 1999 4.5E GRX Manual For Sale R105k
Posted: 28 Sep 2012 07:49
by Jules
Baie mooi Gerrit ek sal moet kom kyk en n koue een crack op jou lorrie, lyk of jy jou muddies op hom gesit het?? Sal jou oor die naweek bel
shalom
Re: 1999 4.5E GRX Manual For Sale R105k
Posted: 28 Sep 2012 07:56
by Gerrit Loubser
Ja Jules, ek het my BFG MTs oorgeskuif. Ek het ook die dakrak afgehaal van die Patrol en sal hom ook oorskuif na die 80.
Die Peter Connan pensplaat asook die Escape Gear sitplekoortreksels, wat die Patrol gehad het is ook verwyder. Ek sal daardie items binnekort te koop aanbied hier.
Re: 1999 4.5E GRX Manual For Sale R105k
Posted: 28 Sep 2012 08:00
by Aries66
Gerrit.
Die wa lyk darem nog in mooi toestand, geluk en geniet hom.