Re: Het jou Katvis !!
Posted: 29 Sep 2011 09:46
JG, ek dink jy verstaan my verkeerd
my bande is nie te groot nie en my dakrak is nie te hoog nie - my 1ste liefde is Katvis !! en nie die garage nie
so daarvolgens is dit die garage se skuld dat hy te klein is - hy moes mos geweet het sy baas is lief vi die klas goete !!
Mbt die auto ratkas:
- Dis awesome op die teer en verkeer en dorp en stad etc etc ......
- Dis awesome op sand .........
- Dit gaan my nog so 'n slag of wat vat om die klippe baas te raak met hom tot die "extend" wat ek was met die handrat - maar bygese het ek nog net 1x gaan klipry en ek weet alreeds dat dit nie 'n probleem gaan wees na die 2/3 de keer nie.-
- Gevogtrekking sover - baie, baie gelukkig en big smiles all around !!!
Ek gaan die naweek bietjie kyk na my alternatiewe met die Garage vs Katvis !! - waar daar 'n wil is is daar 'n weg en met al jul planne hierbo en bietjie skaaf hier en daar kan iets dalk net werk
David hiers die spasie wat gemaak is vd 2de battery:
Spasie gemaak aan voorkant v bestaande battery: Waterbottel (wipers) na agter geskuif: Aircon afgeskuif: