Page 3 of 3
Re: Last of last......
Posted: 10 Jan 2012 20:15
by ChristoSlang
Herrie wrote:Wat is die kans dat die bullbar baie lug weg druk van die scoop af en dis hoekom dit toe werk nadat jy hom hoer gemaak het

Kobus, daar's al boekdele gedebatteer oor daai onderwerp op die Oz forum. Gaan loer maar, almal se opinies daaroor het my 'n week of wat uit die kattekwaad gehou. Omtrent geen feite, maar vrek baie opinies!

Re: Last of last......
Posted: 10 Jan 2012 21:49
by Grootseun
Kobus as jy lus is vir speel toets dit self , ek het al ,het water op voorkant van bonnet gespuit en gaan ry met my hoe profiel nudgebar op en gekyk op water spoed eers sien ek die water opskuif na intercooler se scoop toe en toe weer selfde toets maar sonder nudgebar
In my opinie is daar beslis n verskil en dit ly daartoe dat ek self binnekort my scoop gaan verander na n effens hoer profiel toe , ek moet hom in ieder geval aanpas want my groter intercooler is groter as die opervlak wat die scoop tans bedien
Re: Last of last......
Posted: 11 Jan 2012 07:33
by ricster
I think the air hits the round bar of the bull bar and just creates turbulence behind it on the way to the scoop. The one thing I did notice is that the scoop look fairly big from the outside..... but when sitting inside the damn thing looks HUGE... and care must be taken to ensure it doesn't sit too high. I cannot see the front of my bonnet or bullbar..... which will be an issue when tight close turns on 4x4 courses. But you guys are welcome to have a look when we meet at the next event and see where this can be improved.